deur Marie-Louise Steyn Borsvoeding is ongetwyfeld die natuurlikste en gesondste manier om jou baba te voed, maar dis nie noodwendig altyd instinktief of maklik nie. Ma’s…
Alles vir Maandag 15 Julie 2013
Maroela Media Top 20 – 15 Julie 2013
Dans my – Koos van der Merwe Eendag as ons groot is – Dewald Wasserfall Pot se deksel – Juanita du Plessis Tyd om te…
‘Modimolle-monster’ het medebeskuldigde 48 keer gebel
Waarnemende regter Bert Bam het Maandagoggend in die Pretoriase hooggeregshof met sy uitspraak in die sogenaamde ‘Modimolle-monster’-saak begin.
Gedig: Die dans van die reën
Eugène Marais se bekende gedig, ‘Die dans van die reën’.
Kurt sterk aan ná ongeluk
Gerugte dat Kurt Darren Vrydagaand ʼn terugslag beleef het, is onwaar.
Nuuskommentaar: Gaan Mandela vir Zuma pos?
Dit is nie heeltemal so vergesog nie dat die ANC, na afloop van die Openbare Beskermer se verslag oor Nkandla, pres. Jacob Zuma as president kan herroep.
Vierjarige burgemeester kan weer verkies word
Bobby Tufts (4), die burgemeester van Dorset in Minnesota, Amerika, het homself vir ʼn tweede termyn as burgemeester beskikbaar gestel.
Leopold Scholtz praat oor sy nuwe Grensoorlog-boek
Eugene Brink, redakteur van die Groot Debat, het met hom gesels oor onder meer sy doel met die boek, die heilige koeie wat hy daarin probeer slag het en die kritiek wat hy te wagte kan wees.
Kinders steek Kaapstad-huis aan die brand
Twee kinders in Kaapstad het hul huis aan die brand gesteek toe hulle met vuurhoutjies gespeel het, het ʼn nooddiensbeampte van Kaapstad Maandag gesê.
Dwelmhandelaars gebruik krokodille, slange
Dwelmhandelaars in die noorde van Australië maak glo van slange en krokodille gebruik om hul voorraad te beskerm, het polisiebeamptes in Queensland Maandag gesê.
Mbeki verwag Mandela gaan ontslaan word
Voormalige president Thabo Mbeki het gesê hy glo Nelson Mandela sal binnekort huis toe gestuur word om aan te sterk, het Eyewitness News Sondag berig.
Cosatu-leier vrees glo vir sy lewe
Zwelinzima Vavi, uitvoerende hoof van Cosatu, vrees glo vir sy lewe en het sy persoonlike sekuriteit opgeskerp, het hy Maandag aan Eyewitness News gesê.
Zuma gaan huise vir wit armes gee op Mandeladag
President Jacob Zuma gaan 18 Julie, Nelson Mandela se 95ste verjaarsdag en Mandeladag, vier deur huise te oorhandig aan die gemeenskap van Danville, wes van Pretoria.
Polisieman, twee ander sterf in gru-ongeluk
Drie mans, insluitend ʼn polisiebeampte, is dood in ʼn ongeluk op die N7 naby Malmesbury in die Wes-Kaap.
Twee polisie-hoës geskors oor korrupsie
Twee senior polisiebeamptes is Sondag met onmiddellike effek geskors vir hulle beweerde betrokkenheid in korrupte aktiwiteite.