Die minister van minerale hulpbronne het Woensdag gesê die koste van vanjaar se uitgerekte platinumstaking is verbysterend.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Oktober 2014
Beloning uitgeloof ná baba se ontvoering
ʼn Beloning van R50 000 word aangebied vir inligting nadat ʼn baba van die Dunnottar-weermagbasis naby Nigel in Gauteng ontvoer is.
17 bruilofsgaste sterf toe boot sink
Minstens 17 mense is dood en 24 word vermis nadat ʼn boot met bruilofsgaste in Bali, Indonesië, gesink het.
Drie wen Nobelprys vir Chemie
Twee Amerikaners en ʼn Duitser het Woensdag die Nobelprys vir Chemie ontvang.
Opgeskorte vonnis ná verkragting
ʼn 50-jarige werknemer van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat ʼn 13-jarige meisie verkrag het, is Woensdag in die Boschfontein-streekshof gevonnis.
Ebola-verpleegster het dalk aan gesig gevat
Gesondheidsbeamptes in Spanje ondersoek of ʼn verpleegster moontlik met die ebola-virus besmet is toe sy met ebola-besmette handskoene aan haar gesig geraak het.
Dewani-moordverhoor: Besonderhede van moord nooit bespreek nie
Besonderhede oor hoe die wittebroodtoeris Anni Dewani vermoor moet word, is glo nooit vooraf deur haar huurmoordenaars bespreek nie, het die Wes-Kaapse hooggeregshof Woensdag gehoor.
Apartheid-leiers was naïef, sê Giliomee
Prof. Hermann Giliomee, gerespekteerde historikus, het by ’n byeenkoms van AfriForum in Pretoria gepraat oor die foute wat tydens die vroeë jare negentig tydens die onderhandelingsproses gemaak is.
Die seewind bring heimwee- Sias Reinecke
Die gewilde Afrikaanse sanger Sias Reinecke is op hierdie dag in 1982 oorlede. Hier is sy eerste solo-treffer, Die seewind bring heimwee, wat in 1972 vrygestel is.
Video: Kirkwood-betogers in aksie
WAARSKUWING: Die video bevat kru taal en geweld. Sensitiewe kykers en kinders word aangeraai om eerder nie die video te kyk nie.
Poskantoor-staking: Onderhandelings duur voort
Posdienste in Suid-Afrika word steeds geraak deur ʼn voortslepende staking van tydelike werkers.
Goeie nuus: Ouma veilig opgespoor
Bettie Smit, die bejaarde vrou van Burgersfort in Limpopo wat Dinsdag verdwyn het, is veilig en ongedeerd opgespoor.
Nuwe regering in België danksy “Kamikaze-ooreenkoms”
‘n Ooreenkoms is bereik vir ‘n koalisieregering in België.
Video: Twee kangaroes pak mekaar
‘n Video van twee kangaroes wat mekaar in ‘n buurt in Australië gepak het, is baie gewild op sosiale media.
Video: Solidariteit pak Inkomstediens in hof oor rassediskriminasie
Die vakbond Solidariteit pak die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in die arbeidshof oor beweerde rassediskriminasie.
Generaal Phiyega kom kuier asseblief op ons plaas
Geagte genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof. Ek het oorweeg om ’n ope brief aan u te skryf, maar daarteen besluit omdat ek deesdae ook genoeg daarvan gehad het. Ek gaan sommer met die deur in die huis val en ’n ope uitnodiging aan u rig, skryf Alet Rademeyer.
Man vermoor vrou, hang homself
ʼn 45-jarige man van Noordwes het glo Dinsdagaand sy 33-jarige vrou met ʼn tuinvurk vermoor voordat hy selfmoord gepleeg het.
Huiseienaar skiet glo huurder dood
ʼn Huiseienaar is in hegtenis geneem nadat hy Maandag glo sy uitlandse huurder in Roodepoort, Gauteng doodgeskiet het.
Spanje wil ebola-verpleegster se hond van kant maak
Die Spaanse regering se voorneme om ʼn verpleegster, wat met die ebola-virus besmet is, se hond van kant te maak, het gelei tot grootskaalse protes en ʼn petisie wat reeds deur derduisende mense onderteken is.
Jub Jub se vonnis verminder
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, se vonnisse is ook verlig nadat hulle skuldigbevindings aan moord Woensdagoggend in die hooggeregshof in Johannesburg na strafbare manslag omgeskakel is.