Adventures with Elephants het onlangs ʼn klein handgemaakte houtborsspeldjie van ʼn olifant bekendgestel om geld in te samel vir navorsing by die Rory Hensman Olifant-Navorsingseenheid.
Alles vir Dinsdag 3 Maart 2015
Foto’s: Skynoorlog van die Slag van Majuba
Mense dwars oor Suid-Afrika het die afgelope naweek bymekaargekom om die Slag van Majuba te herdenk. Meer as 40 mense het in Volksrust, Mpumalanga, deelgeneem aan ʼn skynoorlog gebaseer op die gebeure van die Slag van Majuba terwyl talle mense toegekyk het.
Jong pa voor slaghuis vermoor
Louis du Toit (29), pa van ʼn tweejarige dogtertjie, is Maandag koelbloedig voor ʼn slaghuis in Pretoria-Wes doodgeskiet.
Oom Herrie se kerrie: Jan van Riebeeck en Jacob Zuma se ware geskiedenis
Die Kaap van Storms was nog maar altyd wild, skryf Oom Herrie:
Nuuskommentaar: Tersiêre Afrikaans en kulturele volksmoord
Unesco het die verwoesting van beelde uit die Assiriese era deur die IS aan kulturele volksmoord gelykgestel, maar hoe naby kom die aanslag teen Afrikaans op tersiêre onderwysvlak en die pleknaamveranderinge in Suid-Afrika ook daaraan?
Uitdrukking: Met spek skiet
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “met spek skiet” as iemand onwaarhede vertel.
Germiston-hof hoor oor skokkende ‘sataniese ritueel’ met seun (9)
WAARSKUWING: Die inligting in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Afrikaans 90: Afrikaans as geskenk van die Here
Pieter Bischoff van Aros kyk in hierdie artikel na die wesensgronde waarom jy trots mag wees op jou taal, Afrikaans.
SA ‘polisiebeamptes’ borg geweier in Botswana
ʼn Hof in Botswana het borg geweier aan twee Suid-Afrikaners wat hulle glo as polisiebeamptes voorgedoen het, het die Monitor berig.
Nog vier Valke geskors
Die Valke het aangekondig dat nog vier van sy lede geskors is met betrekking tot die beweerde onwettige uitlewering van vier Zimbabwiërs.
Beslag gelê op dwelms by lughawe
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het gesê daar is die naweek op dwelms met ʼn straatwaarde van R16 miljoen by die OR Tambo Internasionale Lughawe beslag gelê.
Waarnemende SOE-hoof aangestel
Pres. Jacob Zuma het adv. Gerhard Visagie aangestel as waarnemende hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE).
Gedagte vir die dag: Die enigste belangrike tyd
Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen. (Pred 9:10)