Marianne sê dit is dalk tyd dat ons elke dag herinneringe maak wat vir ons daardie “Starbucks”-gevoel gaan gee.
Alles vir Vrydag 24 Julie 2015
SAL lig verbod op jagtrofeë
SAL het in April 2015 ʼn verbod op die vervoer van hierdie trofeë geplaas ná voorvalle van valse verklarings en die indiening van valse dokumentasie vir die vervoer van jagtrofeë.
Nuuskommentaar: Studenteprotes teen Afrikaans
Studente by die Elsenburg-landboukollege naby Stellenbosch wat luid teen die aanbied van lesings in Afrikaans beswaar gemaak het, het tot die (voorlopige) opskorting van Afrikaanse onderrig aldaar gelei. Die protes staan nie in isolasie nie en dit blyk al duideliker dat daar ’n irrasionele politieke motief teen Afrikaans vaardig is.
Rowers gewond in skietgeveg met polisie
Twee gewapende rowers is Donderdagmiddag in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes hulle op heterdaad betrap het terwyl hulle ʼn man in Durban-Noord beroof het.
Dawie Roodt in waakeenheid na rooftog
Dawie Roodt (54), hoofekonoom van die Efficient Group en bekende TV-aanbieder, word in die waakeenheid van die Pretoria-Oos-hospitaal behandel nadat hy Donderdagaand deur gewapende rowers oorval en aangerand is.
Wynand en Lindi doen dinge nou Anders
Die volgende paar maande gaan in meer as een opsig die begin van ’n nuwe tydperk in die professionele en persoonlike lewe van getroude sangpaar Anders wees.
Google Street View neem Jhb-rooftog af
Google Street View het ’n rooftog in Johannesburg op kamera vasgevang.
Gauteng-polisie bekommerd oor taxigeweld
Die polisiekommissaris in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor die vlaag moorde weens taxigeweld in die provinsie.
Twee verdagtes geskiet na huisroof
Die polisie in KwaZulu-Natal het twee verdagtes geskiet en gewond nadat hulle glo ʼn huis in Pinetown naby Durban beroof het.
Sou Jesus getwiet het?
Of Christene die internet en tegnologie voluit gebruik om Jesus Christus se koninkryk te vergroot, is ’n vraag wat elke gelowige vir homself moet beantwoord. Dit is wel raadsaam om die feit dat Jesus wel sóú getwiet het, in gedagte te hou.
Gedagte vir die dag: ‘n Ope uitnodiging
Ek staan by die deur en Ek klop. As jy my stem herken en die deur oopmaak, sal Ek na jou toe ingaan en ons sal die fees-ete saam geniet. (Openbaring 3:20)