Die liggaam wat in Mei in ʼn veld buite Lephalale (Ellisras) in Limpopo gevind is, is dié van die 19-jarige Monique Barnard.
Alles vir Maandag 11 Julie 2016
Paramedici op misdaadtoneel beroof
Ses paramedici van die Johannesburgse nooddienste is Sondag op ʼn misdaadtoneel beroof.
Rugbybase kan nie meer wegskram nie
Die agteruitgang en swak spelpeil van die Force, en voeg sommer ook daarby die Southern Kings, Reds en Sunwolves, moet soos ʼn meulsteen om die nekke van Sanzaar se uitvoerende hoof, Andy Marinos, en die ander grootbase van Sanzaar wees.
[Video] Gʼn saai safari-oomblik danksy Suzelle
Danksy die handige wenke in dié video kan jy verseker weet jy gaan nooit weer ʼn vervelige oomblik tydens jou volgende safarivakansie hê nie!
Tienerseun verdrink by Kaapse strand
ʼn Tienerseun het Sondag by Monwabisi-strand in Kaapstad in die see verdrink.
Vrou se kop in mans se besit gevind
Twee mans is in Polokwane in hegtenis geneem nadat ʼn vrou se kop by hulle gevind is, het die polisie in Limpopo gesê.
[Video] Jou slimfoon herken dalk binnekort voorwerpe
Google het verlede week aangekondig dat dié reus se jongste slimfone en ander digitale toestelle toegerus gaan word met die vermoë om mense en voorwerpe te herken.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 11 Julie 2016
Hier is Maroela Media se Top 20 vir die week.
WAT Woord van die week: ontbyt
Die WAT Woord van die week is “ontbyt”. Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié woord.
Indie Karoo-filmfees: Só lyk die wenners
Verskeie bekendes uit die Suid-Afrikaanse filmbedryf het die vyf dae lange fees bygewoon, en Prins Albert – so ’n uur se ry vanaf Oudtshoorn – se hotel en meer as 40 gastehuise was vol bespreek.
ToekomsVenster: Herlewing
Herlewing, die smagtende verlange van God se kinders. Herlewing beteken dat iets wat eens op ʼn tyd geleef het tot so ʼn mate veragter het dat nuwe lewe nodig is. Dis soos ʼn vuurtjie wat dreig om uit te doof.
Boek: Mnr Stink
Chloe is seker die eensaamste meisie in die wêreld. Maar toe ontmoet sy vir meneer Stink, die plaaslike boemelaar. Ja, hy ruik effens sleg – maar hy’s die enigste mens wat haar nog ooit ordentlik behandel het.
Entrepreneurskap: Krag lê in getalle
Moenie alles alleen probeer doen nie. Soek iemand wat jou passie deel.
[Resep] Salm-en-komkommervorm
Jou gaste sal baie beïndruk wees as jy hierdie vormpies voorsit …
Baba, nog 10 sterf ná bakkie rol
Elf mense is dood en sewe beseer nadat ʼn bakkie Sondagmiddag in KwaZulu-Natal gerol het.
Nuuskommentaar: Gaan Afrika-spitsberaad globalisering hupstoot gee?
Maar ken hierdie hoopvolles die harde werklikhede van Afrika?
Kapitaal – ons vriend of vyand?
Kapitaal is ʼn ekonomiese konsep wat gereeld misverstaan, en soms, in sekere geledere selfs geminag word. Waar die meeste ekonomiese begrippe gewoonlik nie ʼn wenkbrou in alledaagse geselskap sal laat lig nie, is dit nie die geval met die begrippe “kapitaal” of “kapitaliste” nie.
Twee vas ure ná Mooirivier-plaasaanval
ʼn Bejaarde egpaar is Saterdagaand op hul plaas in die Mooirivier-omgewing deur drie verdagtes oorval wat hulle onder meer met gholfstokke aangerand het.
Vier in Jhb vas oor terreur
Vier jong mense is op terreurverwante aanklagte in Johannesburg aangekeer.
SA regering praat met Zim oor handelsverbod
Die Suid-Afrikaanse regering tree met Zimbabwe in gesprek oor die jongste handelsverbod wat deur dié land ingestel is.