Die term “noodtoestand” is onlangs deur die waarnemende polisiekommissaris in die konteks van die studente-protes genoem en afgewys. Maar is daar werklik so ’n moontlikheid en wat sal die implikasies wees?
Alles vir Woensdag 12 Oktober 2016
Nog petrolbomme op Wits-kampus gevind
Drie tuisgemaakte petrolbomme is Woensdagoggend op die kampus van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gevind.
[Resensie] Liza Brönner – Dans op jou eie
Dit is goed dat Liza so lank gewag het, want op hierdie album is daar ʼn aantal uitstekende snitte en daar is ʼn moontlikheid dat baie van hulle treffers kan word. Welkom terug, Liza!
Groot kanonne se kruit nat in Boland-kwarteind
Eina, jou doring, was waarskynlik die gedeelde sentiment toe die verdedigende Bolandse kampioen Saterdag in die uiters mededingende kwarteindronde van die bond se Grootuitdaagreeks slae gekry het.
Henri van Breda en sy meisie in hof
Henri van Breda, die man wat aangekla word van die moord op sy ouers en broer, verskyn Woensdag saam met sy meisie in die landdroshof in Kaapstad op ʼn ander klag.
Zuma: ‘Ons kan nie vir al die studente betaal nie’
Pres. Jacob Zuma moes Dinsdag tydens sy staatsbesoek aan Kenia bontstaan om vrae oor die #FeesMustFall-beweging te antwoord tydens ʼn mediakonferensie in Nairobi.
Supergom van ʼn diep verdeelde nasie
ʼn Dag waarop Suid-Afrikaners hande sal vat verklaar: “Vandag skuif ons al ons ander verskille opsy… Môre baklei ons verder.” Is dit te veel gevra? Ter wille van ʼn beter lewe vir al ons kinders?
Luister: Iemand om aan te hang
“Moenie so aan my hang nie, Rietjie!” Dis al skemer en ek is in die winkelsentrum op pad na Pick n Pay vir brood en melk. Marietjie, op 12 al ‘n kompulsiewe koper, natuurlik saam. Ek is moeg en sommer lus om vies te wees.
Ouma, kleinkinders sterf in brand
ʼn 70-jarige vrou en haar twee kleinkinders is dood toe hul huis afgebrand het in Willowvale in die Oos-Kaap.
Gedagte vir die dag: Geluk bo alles, of vrede in Christus?
God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is. (Filippense 4:7)