“Dit lyk nie vir my of die boere vanjaar regtig ʼn vrou gesoek het nie!”
Alles vir Vrydag 6 Januarie 2017
CJ het breinskade opgedoen
CJ Kotze, die sesjarige seun van Randfontein wat op Nuwejaarsdag op ʼn glybaan inmekaargesak het, het ligte breinskade opgedoen.
Groen Januarie
Vir Januarie is ons tema vir ons leefstylinhoud groen: van appelgroen en grasgroen tot woudgroen en klawergroen.
Vier mans van mensehandel gered
Vier jong mans wat glo onder valse voorwendsel uit die buiteland na Suid-Afrika gelok en aangehou is, is gered.
Spotprent 6 Januarie 2017
Jerm se spotprent vir 6 Januarie 2017.
Nuuskommentaar: Feit of fiksie in die demokrasie – onkunde lei tot ondergang
Dan word die land ’n emokrasie, en die skeidslyn tussen ’n emokrasie en gekkeparadys is ragfyn.
Sportnuus
Die 38ste Dakar-tydren se vierde skof oor 521 km is voltooi en het vir talle probleme gesorg.
Vier van haatmisdaad aangekla ná aanval op man
“F*k Donald Trump, f*k wit mense,” skree iemand in die video.
Plofstof op plaas gevind
Kommersiële plofstof is op ʼn plaas in Houtpoort naby Heidelberg in Gauteng gevind.
‘Onderwysdepartement se plan met wiskunde faal leerders’
Hoewel die matriekklas van 2016 gelukgewens kan word met hul uitslae is daar steeds rede tot diepe bekommernis oor die land se wiskunde-uitslae.
Die realiteit van die 2016 matriekuitslae
Dr. Jaco Deacon, adjunk-uitvoerende hoof van die Fedsas gee sy mening oor die jaar se uitslae.
Gedagte vir die dag: Hoe kies ek reg?
Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag. Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie; leef daarmee saam, maak dit ’n deel van jou lewe. So sal jy guns verwerf en byval vind by God en mens. (Spreuke 1:7; 3:3-4)