Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “tussen die reëls lees”
Alles vir Dinsdag 8 Augustus 2017
Boston-huisbrand: Seun ontslaan ná maand in hospitaal
“Daar het ʼn wonderwerk voor ons oë gebeur en ons mag dit nie miskyk nie.”
Jones jaag twee ‘uitlanders’ weg oor `kultuurkwessie’
Die Engelse afrigter, Eddie Jones, het twee van die buitelandsgebore spelers in sy nasionale oefengroep weggejaag weens ʼn “spankultuurkwessie”.
Volskaalse soektog na ‘ontvoerde’ Pta-sakeman
“Die familie pleit by sy ontvoerders om hom ongedeerd vry te laat. Hy is op chroniese medikasie en het ʼn harttoestand.”
Vandag se sportnuus
Die IAAF se wêreldkampioenskap het gister sy vierde dag beleef.
Man op straat glo met baksteen doodgeslaan
“Hy is op die toneel dood. Die oorledene is wit, het kort swart hare en het ʼn vlootblou baadjie, swart broek en swart skoene aangehad,” het die polisie gesê.
Sussie hou boetie (7) vas ná voertuig hom tref, wegjaag
ʼn Sewejarige seun is dood nadat hy Maandagmiddag deur ‘n voertuig raakgery is.
Soektog na roeier (60) ná uur gestaak
“Die vrou het vermoedelik tussen digte hiasinte in Hartbeespoortdam beland terwyl sy geroei het.”
Die Koerde, die Katalane en die Afrikaners
Waar laat hierdie ontwikkelinge ander onafhanklikheidstrewes? Dit wys ons eerstens dat die tydperk van vorming van nuwe nasiestate nog glad nie verby is nie. Dit is duidelik dat onafhanklikheid van die Koerde en Katalane ander nasies se strewe na onafhanklikheid kan bevorder.
Gedagte vir die dag: By wie is die oormag?
“Moenie bang wees nie!” sê Elisa vir hom. “Daar is meer aan ons kant as aan hulle kant!” Toe bid Elisa: “Here, maak tog sy oë oop sodat hy kan sien!” Die Here het sy dienaar se oë oopgemaak. Toe hy opkyk, sien hy dat daar baie perde en strydwaens van vuur op die heuwels rondom Elisa was. (2 Konings 6:16, 17)