Het jy geweet jy kan lasagne met pannekoek maak? Kyk hier hoe!
Alles vir Vrydag 20 Julie 2018
Man (57) in kitskoswinkel doodgeskiet
Die moordenaar het van die toneel gevlug in ʼn Ford Ranger-bakkie.
Boek: Die leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
Ontmoet ʼn paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld. Hierdie boek bevat ses asemrowende ware dierestories. Die stories word op ʼn toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak.
Man hang homself glo in selle
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat Arnoldus de Klerk (29) homself glo gehang het terwyl hy in polisieaanhouding was.
Gemeenskapbediening vir gesinstabiliteit open deure
Beginet, ʼn bediening wat fokus op gesinstabiliteit, het sy deure amptelik op Vrydag 13 Julie in die Jakarandastad geopen.
Wettige vuurwapens – ’n 3-stap-plan vir beginners
Weens die hoë misdaadsyfer in Suid-Afrika het ons die konstitusionele reg om onsself te beskerm en om vuurwapens wettiglik te besit binne die grense van wetgewing, hofbeslissings en die Grondwet. Die vraag is: “Hoe gaan ek, as gewone burger, te werk om ʼn vuurwapen te kry?”
Moenie liggaamlike oefening geringskat nie
Enige persoon wat in ‘n gesondheidsberoep staan, sal jou kan vertel hoe belangrik dit is om jou liggaam die nodige oefening te gee. En dit is nie “ongeestelik” nie, die Bybel is duidelik genoeg daaroor.
Pa gestraf oor kinderporno
“Kinderpornografie is op die toestelle gevind. Daar was ook foto’s van sy vyfjarige biologiese dogter.”
Egpaar op plaas aangehou
“Die man kon daarin slaag om homself en sy vrou te bevry en het hulp ontbied.”
‘Moenie ideaal van selfbeskikking verydel nie’
“Selfbeskikking en vryheid moenie omstrede gemaak word met ondeurdagte pogings en stappe wat dit kan benadeel nie.”
Gedagte vir die dag: Iemand wat die waarheid praat
Jesus het vir die Jode wat tot geloof in Hom gekom het, gesê: “As julle in ’n noue verbintenis aan my boodskap leef, is julle my egte navolgers; en julle sal begryp wat die waarheid beteken, en die waarheid sal julle vrymaak.” (Johannes 8:31-32)