Sommiges by die verhore het voorgestel dat daar op ʼn permanente basis regters aangestel word om waar te neem oor grondeise.
Alles vir Vrydag 20 Julie 2018
Drietal van SA skitter by Ope
Drie jong Suid-Afrikaners hou die land se naam hoog by die Britse Ope by Carnoustie.
Naam bekend van boer wat deur polisie doodgeskiet is
Die polisie het die naam van die bejaarde boer bekend gemaak wat Maandag op sy kleinhoewe noord van Bergville deur polisiebeamptes doodgeskiet is.
Katinka Heyns-fees op kykNET vir Vrouemaand
Katinka Heyns is een van Suid-Afrika se bekendste regisseurs en in Augustus vereer kykNET dié formidabele rolprentmaker.
Padtoets: Pure BMW-rygenot
Nie net is hy rats nie, maar as mens mooi ry, kan mens 4 ℓ/100 km handhaaf. Dit wil gedoen wees, skryf Brendon Staniforth.
Ma sterf toe sy kleuter uit brandende huis wou red
Die ma én haar driejarige dogtertjie het in die brandende huis gesterf.
Liggaam in bosse dié van vermiste man
Petrus Scholtz is glo Dinsdag omstreeks 20:00 met ʼn werksbakkie by sy huis weg en dit is die laaste keer dat hy lewend gesien is.
‘Betoger’ doodgeskiet: Man vir eers vry
Jaco du Plooy (46) is in hegtenis geneem nadat ʼn 15-jarige seun tydens ʼn gewelddadige betoging doodgeskiet is.
Maatskappye en myne se gemengde reaksie op sukkelende ekonomie
Beleggers kon vandeesweek weer op ’n dosis stewige maatskappynuus fokus. Dit het beleggers en markontleders op die Johannesburgse Effektebeurs (JE) leidrade gegee oor die stand van die ekonomie en maatskappye.
Tukkie-student kritiek ná motor haar tref
“Die bestuurder van die motor is self verskriklik getraumatiseer, dit was ʼn fratsongeluk dié,” het die student se pa aan Maroela Media gesê.
‘Survivor SA’: ‘Hy het vir ons almal aanleiding gegee’
Indien jy nog nie gisteraand se episode gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie anders gaan jy sien wie uitgestem is.
Hermanus: Betogers val polisieman glo met byl aan
Intussen het die Overstrand-munisipaliteit bekendgemaak dat die skade wat tydens die betogings in die kusdorpie aangerig is tot dusver ongeveer R40 miljoen beloop.
Verbruikersinflasie styg matig
Suid-Afrika se verbruikersinflasie het in Junie matig gestyg, maar bly gerieflik binne die inflasie-teiken van 3 tot 6% wat die Reserwebank moet handhaaf.
Podlitiek: Wat Andilê daar agter BLF? En daar is ’n Obama op ons stoep
Hierdie week val Podlitiek se vergrootglase op Black First Land First, Suid-Afrika se voorgenome terugkeer na die Internasionale Geregtigheidshof, en die voormalige Amerikaanse president Barack Obama se onlangse besoek aan Suid-Afrika. Soos altyd kan luisteraars kraakvars en bekkige kommentaar verwag!
Wildbewaarder deur stropers doodgeskiet
ʼn Wildbewaarder (34) van die Krugerwildtuin het aan sy beserings beswyk ná ʼn skietgeveg tussen hom en stropers.
‘Hedendaagse held’ knap Bloem-begraafplaas self op
Dirk Venter, ʼn 23-jarige boorling van Bloemfontein, glo jy kan net op die toekoms bou as jy uit die verlede leer.
As mens alles verloor
Party dae het mens nie woorde nie.
Wen: Top SA kunstenaars by ‘Liefde by die Dam 2018’
Sewe van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars deel vanjaar die Liefde by die Dam-verhoog. Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Liefde by die Dam 2018-konsert 5 Augustus by die Emmarentiadam in Johannesburg.
Luister: Rockgroep vier ‘20 jaar in die kraal’
Dié rockgroep vier vanjaar 20 jaar in die musiekbedryf en dié nuwe album is ʼn versameling van sy grootste treffers oor die jare.
Koeël uiteindelik uit ná aanval op kleinhoewe
Matthew Joubert (20) kan nou begin “fokus op gesond raak” nadat hy byna twee weke gelede tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Pretoria in die bors geskiet is.