Talle geboue het ineengestort en bome en voertuie is meegesleur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Angola"
Selfkwarantyn van veteraanvegters, Deon Lamprecht vertel
In “Die Brug: Na die hel en terug in Angola” gesels dienspligtiges en hul geliefdes oor ervarings en herinneringe van die Bosoorlog in Angola. Luister hier na ʼn onderhoud met Deon Lamprecht.
Angola: President takel voorganger se korrupsie
Die korrupsie van die Dos Santos-familie volg die klassieke patroon:
‘Afrika se rykste vrou’ ʼn verdagte in ondersoek
Die berugte voormalige presidentsdogter is al telkemale deur Forbes as die rykste vrou in Afrika aangewys.
’n Ander soort storm
Vandag ’n rubriek van ’n héél ander aard. Dit gebeur elke jaar in September. Maar vanjaar was dit baie spesiaal, want dit was mooi 75 jaar gelede dat ’n Britse valskermdivisie en ’n Poolse valskermbrigade deur onverwags kragtige Duitse weerstand feitlik uitgewis is.
Namibië tot rampgebied verklaar weens droogte
Suid-Afrika se buurland, Namibië, het ʼn pleidooi gelewer vir internasionale hulp nadat pres. Hage Geingob vroeër die week ʼn noodtoestand in die land afgekondig het weens ʼn voortslepende droogte.
Twee maal skuldig beteken nie gedeelde of halwe skuld nie
Is die oplossing nie dat ons álmal besef dat ons skuldig is nie? En dat ons in ons wedersydse omgang met mekaar moet ophou met die geskel op die ánder nie?
Maatskappye en myne se gemengde reaksie op sukkelende ekonomie
Beleggers kon vandeesweek weer op ’n dosis stewige maatskappynuus fokus. Dit het beleggers en markontleders op die Johannesburgse Effektebeurs (JE) leidrade gegee oor die stand van die ekonomie en maatskappye.