Die Bulls se grofgeskut het Saterdagaand ’n sterk waarskuwing aan die ander Suid-Afrikaanse spanne gestuur met ’n stewige vertoning teen die Stormers op Loftus Versfeld.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Februarie 2019
Man ernstig beseer toe gassilinder ontplof
Die ontploffing het groot skade aan die huis aangerig.
Video: Chaos toe trok op N1 omval
Die voorval het ook tot gevolg gehad dat die Superrugby-wedstryd tussen die Bulls en die Stormers op Loftus later as verwag begin het.
Vier vas oor stropery in wildtuin
Vier vermeende stropers, insluitend ʼn SANParke-werknemer, is Vrydag in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
Stertkantkolwers sorg vir Sri Lanka-sege
Sri Lanka het met ’n merkwaardige laaste paaltjie vennootskap op Kingsmead die wa deur die drif getrek.
Sharks draf Sunwolves kaf
Die Sharks het hul Superrugby-veldtog Saterdag met ʼn indrukwekkende sege oor die Sunwolves in Singapoer begin.
Minister vra vir aksie ná voorval by Gloria-myn
Mantashe se beroep kom nadat die liggame van 12 vermeende onwettige mynwerkers reeds ondergronds by die Gloria-steenkoolmyn gevind is.
Man skiet glo 5 dood oor afdanking
Die polisie is ontbied waarna die man op beamptes ook losgebrand het.
Sleeptoets: Wildtrak die meester
Tot dusver is die Ranger Wildtrak die mees bekwame sleepmotor waarmee ek al die plesier gehad het om my woonwa te sleep, skryf Brendon Staniforth.
Crusaders wen Blues net-net
Die Crusaders was met twee strafdrieë net-net baas oor die Blues.
Twee dood in gru-botsing
“Die twee insittendes van die voertuig is op die toneel dood verklaar.”
Oud-Bok se dogter sterf
Die voormalige Springbokrugbyspeler, Gysie Pienaar, se dogter is Vrydagmiddag oorlede.
Woede na Britse LP se uitlatings oor ABO
Die Britse LP Jacob Rees-Mogg het woede ontketen nadat hy uitlatings gemaak het oor die konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog (ABO).
Só lyk kans vir beurtkrag die naweek
Volgens Eskom is die kragnetwerk egter steeds onder druk en kwesbaar.
‘Plaasmoordenaar’ wat ontsnap weer vas
Die verdagte is in dieselfde omgewing in hegtenis geneem as waar die moord amper twee jaar gelede gepleeg is.
Twee vas oor renosterhoring van SA na Hongkong
“Om georganiseerde misdaad stop te sit moet ons die meesterbreine in Suid-Afrika en Mosambiek, sowel as die kopers in China en Viëtnam, vervolg.”
‘Landbou kan binne jaar oplossing vir beurtkrag bied’
“Ons vra nie om befondsing of selfs spesiale behandeling nie, net om die proses binne Eskom en Nersa te bespoedig om hierdie aansoeke te verwerk.”
Gedagte vir die dag: Leef met wysheid
’n Dom mens soek tevergeefs na wysheid. Hy weet nie eens waar om te begin nie. ’n Gelowige weet hoe om gelukkig te leef. Hy weet waar om wysheid te vind. (Spreuke 14:6)