Lions-losvoorspeler begin op nommersesflank, met Vermeulen die Bokkaptein.
Alles vir Woensdag 24 Julie 2019
Vandag se sportnuus
Verdedigende Tour de France-kampioen val weer.
Bestuurder vermoor tydens vragmotorkaping
Die verdagtes het glo langs die pad gestaan met glimbaadjies aan en ’n wit voertuig met ’n blou lig en vir die vragmotorbestuurder gewys om van die pad af te trek voor hulle hom gekaap het.
Herstruktureringshoofde by dié 4 staatsinstellings aangestel
“Ons sal môre [Woensdag] die herstruktureringshoofde vir elkeen van hierdie entiteite aankondig wat saam met die bestuur van hierdie instellings sal werk om hierdie instellings weer op koers te kry.”
Gordhan vs. OB: Uitspraak voorbehou
Julius Malema, leier van die EFF, het die hofsaak saam met ander lede van die party se leierskap bygewoon om hul ondersteuning aan Mkhwebane te wys.
Gedagte vir die dag: Wees standvastig
Wees dan standvastig en hou vas aan die leer wat ons aan julle oorgedra het, of dit deur ons prediking of deur ’n brief was. (2 Tess 2:15)