ʼn Landbou-sub-ekspo is vanjaar deel van Sakeliga KragDag 2019.
Alles vir Woensdag 24 Julie 2019
Luister: Len Muller stap sy eie pad in die bedryf
“Dit is ʼn predikant wat my vertel het van twee beelde hoe dit in die hemel en in die hel lyk,” vertel hy oor die idee agter die liedjie “Oorgenoeg”.
Mokopane-moorde: ‘Ons wil nie aannames maak’
Die oorledenes is intussen geïdentifiseer.
Knus in die Karoo: Ses plaashuise vir ʼn winterwegbreek
Hetsy dit die nostalgie van eenvoud, die reuk van ’n Dover-stoof in die winter, of net om in stilte oor die vlaktes te staar ─ daar is iets omtrent die plaaslewe waarna almal smag.
Suzuki Katana: Meer as net mooi
Maak jouself maar reg dat mense sal staar en vrae vra. Ek het nou my beurt gehad en ja, dit was so opwindend soos ek gehoop het.
Meyerton-brand: ‘Dit was ʼn vreeslike dood’
Tommie en Sibongile Strauss en Sibongile se drie kleinkinders is eergister in die brand dood. Brandbestryders het Tommie en die twee oudste kinders aanvanklik uit die huis gebring, maar paramedici het hulle vergeefs probeer bybring.
Die stryd om die VSA se buitelandse beleid
Twee belangrike gebeure verlede maand het tot ’n hernieude debat oor buitelandse beleid in die Verenigde State van Amerika aanleiding gegee, skryf Jaco Kleynhans.
Staat ondersoek onwettige ‘burgerskap-huwelike’
Die departement van binnelandse sake is besig om op te tree teen buitelanders wat met Suid-Afrikaners trou met die hoofdoel om Suid-Afrikaanse burgerskap te bekom, asook teen lugdienste wat onwettige immigrante die land in vervoer.
Gedig: Winter
“Winter” uit NP van Wyk Louw se “Vier gebede by jaargetye in die Boland”
Verbruikersake: So maak jy met kredietburo’s
Hoewel die bedryf versigtig is om van ’n “swartlys” te praat, is dit genoeg om net die woord te noem voordat verbruikers van angs begin sweet, want wat kan jy daaraan doen? Ina Opperman verduidelik hoe kredietburo’s te werk gaan.
Oud Bulls-slot kan deur Franse klub gepos word
Hy word ook in Suid-Afrika ondersoek in verband met ʼn voorval buite ʼn Pretoriase nagklub.
Belangrike tussenverkiesings vandag
Vyf belangrike tussenverkiesings vind vandag landwyd plaas, waarvan vier in Johannesburg en een in die Klein-Karoo.
Afrika is voor in die koor teen plastiek
Daar word nog gestry of die aarde aan die verwarm is of nie, maar die wêreld is eenstemmig dat ons besig is om onsself met plastiek te vernietig.
Rekordbedrag vir ou paar tekkies betaal
ʼn Versamelaar het Dinsdag meer as R6 miljoen vir ʼn paar tekkies uit 1972 opgedok.
#JongStemme: Geen taal moet val nie
Wanneer mense en regerings verkeerd opgetree het, kan ’n taal nie daarvoor verantwoordelik gehou word nie, skryf Dalena d’Assonville.
Geliefde ‘Masterchef’-aanbieders verlaat reeks
“Ons was almal baie gewillig om aan te hou, maar ons kon nie met alles in die nuwe kontrak saamstem nie.”
Droogte nie al wat Karoo-boere op hul knieë bring
John en Amanda was albei voorheen onderwysers, maar woon reeds meer as dertig jaar op die plaas Scheurfontein in die Karoo.
Van dwelmverslaafde tot rolmodel
Dit het hom die dood van albei sy tienerseuns gekos om te besef hy moet sy lewe agtermekaar begin kry en sy verslawing stop.
Nuuskommentaar: Hoe lank vir Boris terwyl die “Keltiese opstandigheid” begin roer?
Met die verkiesing van Boris Johnson tot nuwe Britse premier is Brexit volgens alle aanduidings nou op koers, al is dit minstens nou nog ’n taamlike koerslose koers.
Resep: Bevrore grenadellakaaskoek
Romerig, sag en vrugtig!