Polisiebeamptes wat nie aan diens was nie het die afgelope drie jaar 500 dienswapens en 10 765 rondes ammunisie verloor.
Alles vir Woensdag 30 Oktober 2019
Resep: Grenadellatert
“Daar’s ’n paar geure wat ek altyd met my ma sal vereenselwig, maar die soetste geur waarna haar kombuis altyd vir my sal proe, is grenadella.”
Luister: Vandag se sportnuus
Herschel Jantjies word vir Wêreldrugby-toekenning benoem.
Departement kap terug oor seksvoorligting
Die departement het egter nou op die bewerings dat leerders hul geslagsdele in die klas identifiseer, kommentaar lewer op kaal foto’s wat gebruik is in seksklets-boodskappe (sextexting) en leer wat behels vaginale, orale en anale seks, gereageer.
‘FroueVonds’: Die seisoene van vrouwees
Vrouwees het verskillende seisoene. My seisoen definieer my vrouwees. Ek is nou ’n enkelmamma en ek verloor myself dikwels in my seisoen. Ek leer so baie van myself, hoe sterk ek as vrou kan wees.
Jiba het sewe dae vir laaste vertoë
“Dit is nie ʼn wetlike verpligting op die komitee om ʼn verdere geleentheid vir voorleggings te bied nie, maar ons doen dit in die strewe na regverdigheid.”
MTBR: ‘SA in werklike finansiële krisis’
Tito Mboweni, minister van finansies, lewer Woensdag sy mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR).
Gedagte vir die dag: Nog ’n loflysie
Wie het die waters met die holte van sy hand afgemeet, en van die hemele met ‘n span die maat geneem, en in ‘n drieling die stof van die aarde opgevang, en die berge geweeg met ‘n weegtoestel en die heuwels met ‘n weegskaal? (Jesaja 40:12)