Die jong meisie se liggaam was gedeeltelik verbrand, haar hande agter haar rug vasgebind en haar bene met ʼn tou vasgemaak.
Alles vir Woensdag 20 Mei 2020
Vandag se sportnuus
Vlieënde Kolbe sê ja vir Britse Leeus en nee vir Olimpiese Spele.
Pluk die dag, élke dag, met sistiese fibrose
“Jy hoef nie bang te wees nie. Jesus hou jou altyd styf vas en los jou nooit alleen nie. Niks is vir God onmoontlik nie.”
Annelien se kombuis: Risotto in ʼn bottel
Maak seker jy sit die kaartjie met die gebruiksaanwysings by. Ek sit sommer die volledige resep op sodat die mense self agterna nog kan maak.
Die abnormale nuwe normaal vir ons kinders
Dit is dus so belangrik dat ons hierdie abnormale nuwe normaal gebruik om kernvaardighede by ons kinders te ontwikkel. Mariesa Candiotes van die Wolkskool verduidelik watter sleutelvaardighede kan in hierdie tyd by kinders ontwikkel word.
Parlement se eerste volle sitting volgende week
Die parlement se eerste volle virtuele sitting met alle lede van die Nasionale Vergadering bymekaar word vir dán beplan.
AfriForum bekommerd oor ‘brigades’ in skole
Die Gautengse departement van gesondheid adverteer poste vir jong werklose jeug om as lede van Covid-19-brigades by skole opgelei te word.
Tienerseun gedurende huisroof doodgeskiet
Die verdagtes is na die kamer waar hulle die kamerdeur afgebreek en die tiener versmoor het.
Departement sê video’s van LUR is gedokter
Die departement hou ook vol dat die video’s van Sindiswa Gomba op sosiale media gedokter is.
Gedagte vir die dag: Familiesake
“Die hele land wat jy sien, gee Ek vir altyd aan jou en jou nageslag”. (Genesis 13:15)