Le Grange is in September 2019 in die pos aangestel.
Alles vir Dinsdag 2 Maart 2021
Cele ook na Wes-Kaap oor polisiemoorde
Die minister het KwaZulu-Natal die afgelope week besoek nadat vier polisiebeamptes verlede week in die provinsie vermoor is.
Selfs gehoorverlies kon nie haar musiekdroom kelder
As God ʼn doel met jou lewe het, gaan geen struikelblok of persoon jou verhoed om daardie doelwit te bereik nie.
‘Onwaarskynlik’ dat SA vanjaar teiken vir kudde-immuniteit haal
ʼn Kenner waarsku die land sal sy begrip van wat hy werklik met die entstof kan bereik, moet aanpas.
Agri SA kap ‘sinnelose’ moorde op boere, polisie
Die organisasie sê landbouers én polisielede is van strategiese belang vir die land.
Covid-19-statistieke: SA sterftes steek 50 000-kerf verby
Net meer as 560 nuwe gevalle is egter bevestig.
Gedagte vir die dag: Probeer jy te hard?
Ek wil net dit vir julle vra: Het julle die Gees ontvang deur die wet te onderhou of deur te glo wat julle gehoor het? Hoe kan julle so dwaas wees? Wil julle dit wat die Gees in julle begin het, nou uit eie krag probeer klaarmaak? (Galasiërs 3:2-3)