Maroela Media vertel elke tweede week die storie van ʼn ander wynboer en sy plaas om ʼn kykie in die eiesoortige kultuur, leef- en werkswyse van hierdie romantiese landboubedryf te kry.
Alles vir Dinsdag 2 Maart 2021
Elandré se jongste enkelsnit betree Top-20
Die no. 1-posisie bly vir die vyfde agtereenvolgende week onveranderd.
Grappies loop steeds oor PE se nuwe naam
Suid-Afrikaners deel steeds grappies ná Port Elizabeth se naam verlede week amptelik na Gqeberha verander is.
Orreliste van Paul Roux deel water uit
Twee orreliste van die NG kerk Paul Roux het onlangs, toe dié dorp ’n groot waterkrisis gehad het, agteroor gebuig om mense van water uit hul erf se boorgat te voorsien.
Privaatsektor mág entstowwe aankoop, erken regering
“Die regering het sy politieke mag gebruik om totale verwarring in Suid-Afrika te skep.”
Die kat kom weer … 15 jaar later!
ʼn Kat wat 15 jaar gelede verdwyn het, is uiteindelik met haar eienaar herenig.
Foto’s: Vulkaanuitbarsting ‘grootste in dekade’
Vuurwarm as en rook is sowat 5km die lug ingeskiet.
SOS-matriekverslag: Dié skole presteer ondanks uitdagings
Toppresterende Afrikaanse skole het oor die algemeen hul slaagsyfer ge¬handhaaf en in die meeste gevalle hul getal onder¬skeidings verhoog.
Nadal, Duplantis en Hamilton onder Laureus-benoemdes
Geen Suid-Afrikaanse span of sportster het vir die toekennings in aanmerking gekom nie.
‘Werksverliese is minister se skuld’ – TLU SA
Die organisasie meen die astronomiese verhoging van die minimumloon vir plaaswerkers sal tot verdere werksverliese lei.
Polisie se DNS-stelsel al maande stukkend
In November was daar reeds meer as 100 000 onverwerkte DNS-monsters, waarsonder die polisie nie verkragtingsake kan oplos nie.
‘Grondhof nie oplossing’ – AfriForum, Saai
“ʼn Nuwe hof sal belastingbetalers bloot net meer geld uit die sak jaag.”
Perspektief op Afrikanergesprekke met die Mbeki-stigting
Suid-Afrika is in ’n diep krisis, en die ANC-regering het nie die wil of die vermoë om dit op te los nie. Inteendeel, die ANC is juis die grootste oorsaak van die toestand waarin die land homself bevind.
Boek: Saadjie en Spikkel
Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, al skei die lewe hulle van mekaar. Dié verhaal is geskik vir kinders nul tot ses jaar.
Resep: Bessie-en-sitrusstroopkoek
Hierdie koek lyk en proe soos somer!
Dogters wil ma’s se seges op netbalbaan nadoen
Al twee ma’s het hul nasionale kleure verwerf, terwyl een deel van die Suid-Afrikaanse netbalspan was wat ’n silwer medalje by die Wêreldbeker-toernooi in 1995 gewen het. Nou is die kanse goed dat hul dogters in hul voetspore kan volg.
Saak van tien wat sportmotors glo plunder uitgestel
ʼn Groep van ongeveer 40 mans het verlede maand groot skade aangerig aan spogmotors by The Toy Shop in Kaapstad.
Ma, dogter hét bejaarde elektrisiën help vermoor
Petrus Scholtz is in 2018 na ’n huis gelok waar hy koelbloedig deur drie lede van die Russouw-gesin en ’n medepligtige vermoor is.
Twee bekendes deel babanuus
ʼn Sangeres verwelkom haar tweede baba en ʼn aktrise kondig haar swangerskap aan.
Zim se adjunkpresident bedank ná ‘seksuele wangedrag’
Die Zimbabwiese media het einde verlede maand verskeie opnames van telefoongesprekke ontvang.