Baie mense gaan in die nabye toekoms moet besluit of hulle entstowwe gaan neem al dan nie. Dit is ʼn persoonlike saak en elkeen het die reg om ʼn keuse te maak, skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.
Alles vir Sondag 11 Julie 2021
Britse Leeus baljaar eers ná rooi kaart
Intussen begin oorsese joernaliste mor dat die toetswedstryde eerder na Brittanje geskuif moet word.
Branson verwesenlik Sondag ruimtedroom
Teen “net” R2,8 miljoen per kaartjie kan toeriste boonop binnekort óók in Branson se tuig die ruimte in vaar.
Covid-19-entstof ‘doeltreffend, veilig’ – Solidariteit
Die Solidariteit Beweging het ná deeglike navorsing standpunt ingeneem oor inenting teen Covid-19. Só lui die verslag oor die doeltreffendheid en veiligheid van entstowwe.
Covid-19-statistieke: Wéér bitter min ingeënt
28% van Suid-Afrikaners wat getoets is, het positief getoets. Dit is effens minder as Vrydag se 29,5%.
Boere in Klein-Karoo vra weer vir droogteramptoestand
“Die dam is letterlik kurkdroog en dolleeg. Jy kan regdeur stap. Daar is niks water nie.”
Kyk: Stillknocks stuur Giles planke toe!
“My naam is Dricus du Plessis; onthou dit gerus, want dit gaan binnekort ’n alombekende naam in UFC-kringe wees.”
Gedagte vir die dag: ’n Gebed oor inisiatief
Die Here sê: “Ontroue kinders, kom terug na My toe. Ek sal julle van julle ontrouheid genees.” (Jeremia 3:22)