Charlene se terugkeer na Monaco is net betyds vir prins Albert se 45ste verjaardag Dinsdag.
Alles vir Sondag 13 Maart 2022
Help, my kind wil nie skool toe gaan
“As ouers bang is om hulle kinders skool toe te stuur, kan hulle verwag dat hulle kinders ook bang gaan wees.”
Jong man dam skoonpa met mes by
By die nooddienste se aankoms op die toneel het hulle die 47-jarige Dilo Subramoney Pillay in ʼn plas bloed in die gang aangetref.
Sesnasies: Iere gee Engelse bloedneus ná rooi kaart
Dit was ná ’n gevaarlike hoogvat wat die Ierse slot James Ryan teen die kop getref het, en die kanse dat die Engelse toe nog sou wen om sodoende die agterdeur in die Sesnasies-reeks oop te hou, was daarmee heen.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 5,8%
Nog drie sterftes is aangeteken, waarvan een die afgelope 24 tot 48 uur bevestig is.
Saoedi-Arabië doen 81 teregstellings op een dag
Die teregstellings wat op een dag plaasgevind het, is meer as die totale getal teregstellings wat verlede jaar uitgevoer is.
Dept. reageer op sluiting van kriminele rekordsentrum
“Dit is belangrik om daarop te let dat die sluiting van die geboue en die uitsluiting van ons huurders onwettig is aangesien geen hofbevel vir hierdie optrede toegestaan is nie.”
Rassie, ‘Supa-Piet’ met toekennings vereer
Die swemsensasie Tatjana Schoenmaker het egter die grootste prys by die SA Sporttoekennings-geleentheid ontvang.
Bulls trap byna in strik teen Munster
Dit het die Bulls Saterdagmiddag op Loftus Versfeld net een minuut geneem om Munster te laat verstaan wie baas van die plaas is, of so het hulle gedink.
Ontmoet slaggate se grootste nagmerrie
Die 12-jarige Anco Dempers het nagenoeg 100 slaggate in net ʼn maand in Bloemfontein gevul.
Gedagte vir die dag: ’n Dienskneg van God
Hy het toe van die tafel af opgestaan, sy bo-klere uitgetrek, ’n doek gevat en dit om Hom vasgebind. Daarna het Hy water in ’n wasskottel gegooi en begin om die dissipels se voete te was. (Johannes 13:4-5)