“Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie word twee of meer gevalle in ʼn enkele distrik as ʼn uitbreking beskou.”
Alles vir Sondag 12 Junie 2022
Australië, China se verdedigingsministers vergader
Die gesprek word beskryf as “ʼn belangrike eerste tree” ná ʼn periode van spanningsvolle verhoudinge.
DA Wes-Kaap versoek einde aan Covid-19-regulasies
“Hoe meer ons saam werk om Covid-19 onder beheer te hou, hoe meer moet die nasionale regering na ons versoek luister en ʼn einde bring aan alle oorblywende beperkings sodat ons werklik op herstel kan fokus.”
Spanne spook nog met Lourensford-brand
“Ons hou ons brandbestryders en spanne in ons gebede. Dit gaan ʼn lang dag wees.”
Twee gou in hof oor transitorooftog
Twee veiligheidswagte is tydens die transitorooftog beseer en is na ʼn hospitaal geneem vir verdere behandeling.
Musiekvideo: CheraLee sê liefde is vir altyd
Sy kon eenvoudig nie anders as om daardie liefde in ’n liedjie te verewig nie. “Dit het my laat besef dat ons altyd aan mekaar verbind sal wees – in lewe en dood.”
Gholf: Charl-hulle lag al die pad bank toe
Charl Schwartzel het sy bankbalans met ʼn ongekende $4,75 miljoen laat bult nadat hy die omstrede LIV-toernooi met een hou gewen het.
17-jarige skuldig oor verkragting, moord
ʼn 17-jarige seun is Saterdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind in verband met die moord op ʼn 81-jarige vrou.
Coetzee, Esterhuizen kry ’n Bok-kans
“Dit is goed om die ervare spelers terug te verwelkom en ek is vol vertroue dat hulle met gemak weer by die groep sal inskakel.”
Dogters op pad huis toe verkrag
Die twee meisies is onderskeidelik agt en nege jaar oud.
ʼn Tweede kans op lewe ná beenmurgoorplanting
“Ek het vas geglo dit is nie die Here se plan dat ek my stryd teen kanker verloor nie,” vertel Van Zyl.
Curriebeker: Cheetahs in Bloem, Bulle op Loftus
Die Cheetahs se oorwinning beteken ʼn tuishalfeindstryd teen die gewillige Pumas asook die moontlikheid om tuis in die eindstryd te speel as hulle aan die wenkant bly.
Al minder hulp vir helpers
Diegene wat vantevore hand kon bysit om liefdadigheidsorganisasies se hand te sterk, sukkel toenemend self om kop bo water te hou. En terwyl die skenkings opdroog, word die behoefte aan hulp al hoe groter.
Deregulering van brandstof ʼn voordeel vir almal
“Hulle laat dit klink asof deregulering kleinhandelaars van hul wins sal beroof, maar dit hoef geensins die geval te wees nie.”
Gedagte vir die dag: Dink met dank – ons vakansies (2)
Die Here het geantwoord: “Marta, Marta, jy kwel jou tog oor so baie dinge! Daar is regtig net een ding wat nodig is om oor besorg te wees. Maria het dit ontdek – en Ek gaan dit nie van haar af wegneem nie.” (Lukas 10:41-42)