“Mooi so, Wallis. Gaan wen nou die reeks.”
Alles vir Dinsdag 12 Julie 2022
Nege stappers van Simonsberg gered
Tydens die 27 uur lange reddingspoging het een van die stappers ʼn ent verder geval en moes sy ure lank om hulp wag.
Mediese student vermoor
Die 26-jarige sou binnekort sy kliniese opleiding aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.
Vier wat glo mense smokkel bly agter tralies
Die pa en seuns van Suid-Afrika, sowel as die twee Mosambiekse broers, word daarvan beskuldig dat hulle mense onwettig die land ingebring het.
Twee vas vir taverne-slagting in KZN
Talle skietvoorvalle by tavernes die afgelope naweek het daartoe gelei dat altesame 21 mense dood en 22 beseer is, waarvan talle steeds in ʼn kritieke toestand is.
Menseregteprokureur nuwe voorsitter van loterykommissie
Dié aanstelling is verlede week op ʼn kabinetsvergadering goedgekeur.
Randburgse sakeman (92) bedrywig tot op die einde
Die eienaar van die Exol-olieraffinadery was tot kort voor sy dood nog doenig voor sy rekenaar.
Kaalvoetkinders se skoolskoene pas nie reg – navorsing
Talle kinders in Suid-Afrika loop die risiko om voetafwykings te ontwikkel omdat hulle skoolskoene dra wat nie behoorlik pas nie.
Oud-burgemeester, vrou in hof vir bedrog
Marius Louw en sy vrou se regsverteenwoordigers het die hof in kennis gestel dat hulle vertoë aan die direkteur van openbare vervolging wil rig.
Twee vas wat glo pasiënte se kos steel
“Ons departement se begroting word gerek soos dit is, so ons kan nie bekostig dat hulpbronne verlore raak deur die onetiese optrede van personeel nie.”
‘Ons rede vir bestaan is weggeruk’
Ná ʼn jare lange gesondheidstryd het Victor du Plessis (35) se organe ingegee.
Gedagte vir die dag: Soos rottang
Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie, dan bedrieg julle julleself. (Jakobus 1:22)