“Dit gaan nie oor wraak neem of die speelveld gelyk maak nie, dit gaan daaroor dat standpunt ingeneem is oor dronkbestuur.”
Alles vir Vrydag 22 Julie 2022
Ermelo-boer het ‘duidelik probeer stop’ – verslag
“Die mielieland is dig, wat dit dus moeilik maak om te sien of enigiemand daar wegkruip of uitkom.”
‘Ek wou net my gesin beskerm’
Die man wat vyf rowers buite binnelandse sake met ʼn mes gekonfronteer het, sê hy was op dié oomblik vreesbevange.
Krugerwildtuin: Werker geskors, nog stappe ná luiperd-skokvideo
Die voorval, wat op ʼn video vasgelê is en wyd op sosiale media versprei word, het plaasgevind nadat die luiperd Sondag van kant gemaak is en die karkas verwyder moes word vir ʼn nadoodse ondersoek.
Vyf keer lewenslank ná moord op ouma, dogter en kleindogter
Sy vonnisoplegging kom net minder as ʼn maand ná die grumoorde op ʼn 65-jarige ouma, haar 46-jarige dogter en agtjarige kleindogter in Sobantu buite Pietermaritzburg.
Matie-student permanent geskors ná urineer-voorval
“Die universiteit duld onder geen omstandighede enige rassisme, diskriminasie, vooroordeel en gedrag deur studente wat die waardigheid van iemand anders aantas nie.”
Gedagte vir die dag: Die 100%-waarborg
Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning. (1 Petrus 1:22)