“Ek is die persoon wat die hardste gewerk het, maar niemand het dit raakgesien nie, want hulle het klaar in die begin ʼn keuse oor my gemaak.”
Alles vir Vrydag 22 Julie 2022
Wat op Mars?! Nasa ontdek vreemde voorwerp
Sommige kykers skerts oor die moontlikheid van Italiaanse disse op die Rooi Planeet.
Berusting 686 dae ná mynwerker verdwyn
ʼn Grootskaalse soektog is in November 2020 na Christopher Whitlow gelas ná ʼn geotegniese fout by die westelike gedeelte van die Gamsberg-myn se suidelike skag.
Brandingenieurs bied veiligheidsoplossings
Juexin bied ʼn volledige reeks brandingenieurstelsels vir sy kliënte wat spesiaal ontwikkel word vir elke individuele projek.
Proteas mik na reeksoorwinning in Engeland
Die Suid-Afrikaners kon laas in 1998 ’n eendagkrieketreeks weg van die huis teen die Engelse wen. Hansie Cronjé was toe nog aan die stuur van die Proteas.
Transitorowers lank tronk toe
Die skuldiges, wat vir SBV gewerk het, is ook beveel om die maatskappy te vergoed vir die verlies wat hy gely het.
Jacobs se vermeende aanvaller in hof
Macebo Patrick Phunga word ook van verkragting aangekla.
All Blacks besluit oor Cane, Foster
“Ek is sterk en beskik oor die nodige veerkragtigheid. Terselfdertyd het ek ’n goeie verstandhouding met die spelers,” het Ian Foster gesê.
ʼn Pakkie net vir jou!
Dié geskenke kan jy vir jouself koop sonder om skuldig te voel!
GP se aanlyn aansoekstelsel reeds ’n kopseer
Teen 09:00 het talle Gautengse ouers reeds gespook om hul kind in te skryf.
Creta nie meer die lelike eendjie
Die grootste verandering, behalwe vir die ontwerp, is die dryfstelsel.
Adrio König het ‘hart vir moeilike vrae’ gehad
ʼn Gedenkdiens vir prof. Adrio König, teoloog en skrywer, word volgende week gehou nadat hy Woensdag in die ouderdom van 86 dood is.
Video: Cotton On spog met nuwe Afrika-tuiste
Die winkelgroep het die fokus van produkte na mense verskuif met die oprig van sy splinternuwe “doelgeboude” verspreidingsentrum.
Dieter Bergs glo te siek, uitspraak uitgestel
“’n Mens kon die [familie se] frustrasie aanvoel omdat die saak nogmaals uitgestel is.”
Limpopo-burgemeester in huis doodgeskiet
Moses Maluleke se 18-jarige seun is in die voorval beseer.
Resep-video: Sjokoladekoek (sonder meel)
Min mense sal “nee dankie” kan sê vir hierdie heerlike dekadente sjokoladekoek.
Kunsmatige intelligensie kan jou veilig hou
Deur middel van kunsmatige intelligensie kan die kamera se digitale brein by hul “oë” pas wat hulle in staat stel om die lewendige video intyds te kan ontleed sonder dat menslike insette benodig word.
Boomgaard sou ruim erf ná moorde
Zaheera Boomgaard het in grusame besonderhede aan ʼn prokureur vertel wat die aard van die beserings aan een van die slagoffers was, sonder dat sy ooit die liggaam in die lykshuis gesien het.
Oudsoldaat sê bewusmakingsveldtog word toe ‘sielereis’
“Ons het die Here se goedheid van die eerste tot die laaste kilometer van dié tog ervaar.”
Handwerk: ’n Warm trui vir winter
Brei hierdie pragtige dik oortrui vir die kouer wintermaande.