Miley Cyrus gesels oor ʼn beperkte toerlewe, vroue skop hul hakskoene by die Cannes-rolprentfees uit, en Jennifer Lawrence stort haar hart uit oor jongste dokumentêr.
Alles vir Saterdag 27 Mei 2023
Pa begin vensterwassery om blink toekoms vir dogters te gee
“Vir lank het ek net ʼn lewe van armoede, bendegeweld en dwelmgebruik geken, totdat ek begin wonder het hoe dinge buite hierdie omstandighede sal lyk.”
Ongetoetste water in Hammanskraal verkoop
Die Tshwane-metro het intussen bevestig dat minstens 21 mense sedert die cholera-uitbreking in die gebied gesterf het.
Bekende gesig is nuwe ‘Ontbytsake’-aanbieder
“Daar is min kerke of stadspleine in die land waar ek nié voor ’n kamera was nie.”
Nuwe burgemeester vir Nelson Mandelabaai bekend
Die DA se uitgestemde Retief Odendaal het egter onderneem om voorts nog vir dié metro in die Oos-Kaap te baklei.
Stingers, asook Koepka, blaas, louwarm
Alle oë was wel op die Amerikaner Brooks Koepka, wat verlede week die Amerikaanse PGA-toernooi gewen het.
Talle natuurreservate bestaan dalk gou net op papier
Die verslag deur die Trust vir Bedreigde Natuurlewe (EWT) het bevind dat reservate in KwaZulu-Natal dié met die grootste probleme is.
Gedagte vir die dag: Liefde kweek liefde
Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. (1 Johannes 4:19)