Hierdie eg Suid-Afrikaanse gereg sal wonders vir jou volgende bord kos doen.
Alles vir Maandag 29 Mei 2023
Gholf: Grace skep miljoene in Washington
Die Amerikaner Harold Varner III het op -12 geëindig, een hou beter as dié van Branden Grace (-11), met Mito Perreira van Chili (-10) derde.
Hessequa-burgemeester sê bewerings teen hom ‘is onwaar’
“Die weergawe daarbuite word valslik geskep dat ek finansiële voordele of gunswerwing ontvang het, wat absoluut onwaar is.”
‘Lady R-paneel gaan moeilike vrae moet beantwoord’
Die VF Plus meen die aanstelling van die paneel maaak dit duidelik dat die voorval ’n groot verleentheid vir die regering is.
Matriekleerder verkrag, vermoor
Die 17-jarige Palesa Malatji het Donderdag van die skool af huis toe gestap, maar sy het egter nie die huis gehaal nie, waarna die familie na haar begin soek het.
Ongeïdentifiseerde liggame ‘stille massaramp’
Smith het die VIZ.Lab-navorsingsgroep by die US gestig om navorsing oor forensiese identifikasie en eksperimente met digitale ontwerp en visualiseringsmetodes te bevorder om aandag aan die probleem van ongeïdentifiseerde liggame in die land se regsgeneeskundige laboratoriums te gee.
Gedagte vir die dag: Verbly jou in heiligheid
Vind jou vreugde in die Here. (Psalm 37:4)