“Ek vra vir enige bystand om my te help om ʼn brug na die buitewêreld te bou, om terug te kry wat my ontneem is – my vryheid …”
Alles vir Maandag 29 Mei 2023
Oud-Springbok, pa in hoewe-aanval beseer
Lukas van Biljon is verskeie kere met ʼn mes gesteek en sy bejaarde pa is in die bors geskiet.
Kykers gaande oor trourok van plastiekkoppies en -borde
Gebruikers op sosiale media is gaande oor ʼn vrou se trourok wat van plastiekbekers en -borde gemaak is.
Sepiegids: Maak Rhafiek, Bianca vrede in ‘Suidooster’?
In “Binnelanders” daag Andrea op en besef Steve is nie meer enkellopend nie terwyl “Diepe waters” se Rossouw en Pam nie om dieselfde vuur sit nie.
Mening: Waar is SA se o.19’s die afgelope twee jaar?
Daar is vanjaar net ses van Suid-Afrika se 14 rugby-unies wat aan SA Rugby se o.19-reeks deelneem – en die vraag is eenvoudig: Waar is Suid-Afrika se ander uitblinker o.19-skoolverlaters? Van hulle vang wel die oog, maar hoeveel gaan verlore?
Wes-Kaapse ouers begin vandag hoor oor skoolplasings
Skole in die Wes-Kaap het die afgelope paar weke reeds hul toelatingsbeleid nagegaan en volgens hul beskikbare kapasiteit skoolplasings vir volgende jaar gedoen.
Student dra wenstorie oor dood aan baanbreker oupa op
Die 20-jarige Hana Gammon hoop haar verhaal sal tot lesers spreek en ʼn “klein bydrae lewer” tot hoe mense die lewe, dood en verandering aanvaar.
Foto’s: Hulde aan gevalle helde gebring
Die gedenkdiens is bygewoon deur politici en verskeie bekendes wat ook dié deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis wou gedenk.
Moordverhoor begin ná verdagte weer opgespoor word
Die verdagte is volgens inligting in Limpopo opgespoor.
Erdogan sit termyn weer voort
Recep Tayyip Erdogan het sy teenstander net-net geklop in wat as sy “moeilikste verkiesingsoorwinning” nog beskryf word.
Miller-hulle moet vandag titel verdedig
Swaar reën en donderstorms het gister ʼn stokkie voor die Indiese Premierliga-eindstryd tussen die Gujarat Titans en die Chennai Super Kings gesteek.
‘Golden Buzzer’ vir SA kankeroorwinnaar by ‘Britain’s Got Talent’
Dié 27-jarige, wat nou in Engeland woon, is as klein seuntjie met kanker gediagnoseer.
Vermeende stropery-baasbrein ná jaagtog vas
Polisiebeamptes het die voertuig sowat ses kilometer ver gevolg toe die verdagtes skielik in die middel van die pad stilgehou, een van hulle in die bosse laat spaander en sy makker verder gejaag het.
Ware geluk in uitdagende tye
So is die “armes van gees” ongelukkige mense, totdat hulle hul oopstel vir God se liefde en genade. In Psalm 1:1–2 lees ons dat dié mens wat sy vreugde in die wet van God vind ʼn gelukkige mens is.
Woord: vors
Soos ʼn vors lewe, ʼn vors onder die skrywers, met ʼn vorstende blik … Taaltoffie ondersoek verskillende betekenisse van die woord “vors”.
Lesersbrief: Die skadukant van selfies
Selfies kan pret en ʼn kreatiewe maniere wees om jouself uit te druk, maar dit is belangrik om te onthou dat ware selfvertroue en selfwaardering nie van ʼn foto afhang nie.
Afrikadag: Afrikaans ʼn geleentheid in uitdagend tye
Daar is baie uitdagings op ons vasteland, maar ons kan dalk op Afrikadag begin om woord vir woord ʼn verskil in ons eie gemeenskappe te maak.
NSRI-boot gesteel, uitgebrand
Daar is vantevore al by die NSRI se stasies ingebreek, maar daar was nog nooit ʼn geval waar een van sy reddingsbote gebuit en aan die brand gesteek is nie.
Handskud-drama op Roland-Garros
Marta Kostyuk, ʼn Oekraïner, is in Parys uitgejou nadat sy geweier het om Aryna Sabalenka van Belarus se hand te skud.
Meer as 2 000 operasies by Charlotte Maxeke-hospitaal gekanselleer
Daar is dikwels nie genoeg beddens in die hoësorgeenheid beskikbaar nie, terwyl daar in ander gevalle nie skoon linne of genoeg toerusting is nie.