My goeie vriend, Pieter: “Tot môre…”. Sit nou jou roeispane in die boot en dryf.
Alles vir Sondag 3 September 2023
Breyton Paulse: Flikflakkoning van die Koue Bokkeveld
“Ek wil amper sê my ma het haar lewe opgeoffer sodat ek al die kanse kon kry wat ek nodig gehad het.”
Luister: Dana Snyman neem ongebaande weë op geloofsreis
“Dit was vir my nogal ʼn emosionele ervaring om vir byna ʼn maand deur die land te reis, van kerk na kerk, en met mense oor geloof en die kerk te praat.”
Die Baviaans Camino getuig van God se goedheid
Hoewel daar geen kerke of plekke van aanbidding langs die Baviaanskloof-staproete is nie, is die Baviaans Camino tog ook ʼn soort pelgrimstog vir enigiemand wat dit onderneem.
Amanda Strydom, diensbaar, dankbaar in goue jare
Amanda Strydom loop ʼn pad sonder ego, die lig waarin sy haar gehore laat dans, skyn deur haar getroue diensbaarheid aan haar kuns en talent, en daarvoor, is sy dankbaar.
Talle in Pretoria weer waterloos weens Rand Water-kwessies
“Die gebrek aan kommunikasie en deursigtigheid van Rand Water se kant af oor hierdie kwessies vererger net die situasie en het inwoners van reg oor die stad in ’n toestand van onsekerheid en frustrasie gelaat.”
Fase 4-beurtkrag nou ingestel
Na die verlies van nog vier opwekkingseenhede Saterdag en die vereiste om noodreserwes aan te vul, sal fase 4-beurtkrag tot Sondag 16:00 geld.
Fitzpatrick trap in Ballesteros se spoor
As Fitzpatrick seëvier, sal hy ook een van die ses outomatiese keuses vir insluiting in die Europese Ryderbekerspan wees.
Carlos bult spiere in New York
Dan Evans het sy bes gedoen om Carlos Alcaraz se spel te ontwrig, maar die verdedigende Amerikaanse Ope-kampioen is deur na die volgende ronde.
Luister: Riaan Grobler maak hart oop oor bipolêre depressie
“Ek het besef [die depressie] is groter as wat ek is en ek moet óf hulp kry óf ek moet ʼn einde daaraan maak. Ek het voor my veertigste verjaarsdag haarfyn beplan hoe ek my lewe gaan beëindig.”
Hulde aan gevalle polisielede gebring
Die polisie wy jaarliks die eerste Sondag van September daaraan om sy manne en vroue in blou, wat die hoogste prys betaal het om alle mense wat in Suid-Afrika woon, veilig te hou, te huldig.
Jhb-tragedie: Oorlewendes maak harte oop
“Ek het probeer teruggaan om haar te kry, maar die ingang van die gebou was aan die brand en mense het my gekeer om deur te gaan,” het Time met trane in sy oë gesê.
Tifoon in Taiwan – duisende na veiligheid geneem
“Die tifoon, wat met sterk winde, swaar reën en groot golwe gepaardgaan, sal na verwagting ’n aansienlike bedreiging vir die meeste gebiede in Taiwan inhou.”
Gedagte vir die dag: Laat ek u naam heilig
“Dit is nie iets wat God sonder my moet laat gebeur nie, maar iets wat ek moet doen. Ek moet God se Naam verheerlik.”