“Dit raak ʼn mens se hart as jy sien hoe baie die matrieks dit waardeer. Ons besef ouers kry swaar en moet sente omdraai.”
Alles vir Maandag 4 September 2023
#JongStemme: Elke keer as ʼn boer vermoor word
Hoe moet ek slaap in die aand as ek weet ek kan môreoggend opstaan met nóg minder boere in my land?
Bitcoin vir die bankloses
Een van die Bitcoin-leuses is: “Wees jou eie bank”.
Tshwane se waterprobleme op hoë vlak bespreek
“Die drie instansies het ʼn verslag van ʼn tegniese spanvergadering wat vroeër gehou is voorgelê om oplossings te vind vir die kwessies wat gelei het tot die probleme tussen die stad en die watervoorsiener.”
Novak marsjeer voort, Iga struikel oor Jelena-hekkie
Novak Djokovic is deur na die kwarteindstryd van die Amerikaanse Ope, maar Iga Swiatek het teen Jelena Ostapenko vasgeval.
Jhb-brand: Nadoodse ondersoeke afgehandel
Die regering doen ʼn beroep op familielede van die 62 onidentifiseerbare liggame om by die FOD lykshuis in Diepkloof aan te klop om te help met die proses van identifikasie wat DNS-toetse insluit.
Verkeersbeampte sterf in wrede aanval, nog een ernstig beseer
Die twee beamptes het daarna in ʼn koeëlreën beland waartydens een van die beamptes noodlottig gewond en op die toneel dood is en die ander beampte ernstige beserings opgedoen het.
Ramaphosa woon Mnangagwa se inhuldigingseremonie by
Ramaphosa het die regering en die mense van Zimbabwe met “die harmoniese verkiesings om die nasionale vergadering en plaaslike regeringsverteenwoordigers te verkies” gelukgewens.
Vier vas oor rolle koperkabel
Inwoners van Kutloanong naby Odendaalsrus in die Vrystaat het inligting aan die Kutloanong-polisie gegee oor ʼn verdagte wat glo op pad was om koperkabels by ʼn supermark te gaan verkoop.
Gedagte vir die dag: Wees U asseblief my Koning!
“Laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde” (Matteus 6:10).