Die egpaar se voertuig was steeds in die motorhuis en hul honde was in die huis toegemaak. Gillian se loopraam, waarmee sy stap, was ook nog in die huis.
Alles vir Maandag 4 September 2023
Dapper Valke-lid geloof ná Limpopo-skietery
’n Skietwond aan Joe Coetzer se vingers het hom nie verhoed om terug te keer na die toneel en sy kollegas te help nie.
‘7de Laan’-stel ‘tydelik’ gesluit ná geld opdroog
Die akteurs en personeel van die gewilde SABC 2-sepie, “7de Laan”, is Sondag ter elfder ure in kennis gestel dat hulle van vandag af tot verdere kennisgewing nie weer na die stel van dié sepie hoef terug te keer nie.
Woord: betrag
Wat beteken ‘om jou plig te betrag’? Taaltoffie ondersoek die woord “betrag”.
Akademia blink uit by koorfees
Die NG-kerk Universiteitsoord in Hatfield het verlede week gebruis van harmonieuse melodieë van uitnemendheid met Akademia se universiteitskoor as die middelpunt van hulle tweede jaarlikse koorfees.
Om werklik geseënd te wees in die tyd van sosiale media
Deur eerlik te wees, rou te wees en eg te wees, gaan jy makliker genees, want jy plak nie jou seerplek heeltyd toe met ʼn prentjie-pleister nie.
Myne bedreig aasvoëls, wildehonde in Waterberg
“Die natuurlike habitat van die bedreigde kransaasvoëls, sowel as dié van wildehonde, word hierdeur bedreig,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir omgewingsake.
Verbruikersake: Pleeg jy miskien versekeringsbedrog?
Ina Opperman het meer gaan uitvind oor versekeringsbedrog.
Kollig op bewaring van Heldeakker geplaas
Die begraafplaas is in 1867 geopen en talle openbare figure en bekende Suid-Afrikaners, soos Andries Pretorius, Paul Kruger en Hendrik Verwoerd, is daar begrawe.
Ongeluk op N4 eis lewe van ses mense
Een van die slagoffers het onherkenbaar verbrand.
Sommige Tshwane-werkers sit steeds sonder salarisse
Imatu het ʼn dringende interdik in die arbeidshof bekom wat die Tshwane-metroraad beveel om sy lede se salarisse te betaal, wat glo reeds vir meer as ʼn week weerhou is.
September is testamentemaand: Is jou testament reg?
Die meeste Suid-Afrikaners het nie ’n geldige testament in plek nie, bloot omdat hulle nie daarby uitkom nie. Ons werk hard om hierdie belangrike taak vir die kliënt so moeitevry as moontlik te maak.
Sepiegids: Lennie groet vir eers in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” moet Louis slegte nuus aan At oordra en in “Diepe waters” probeer Wim iets aan sy skuldgevoelens doen.
Duisende gestrand in modder by Burning Man
Beeldmateriaal wys hoe feesgangers op die nat grysbruin terrein sukkel in ʼn poging om weg te kom, terwyl dosyne voertuie in die modder vasgeval het.
Sindikaat by Thembisa-hospitaal ondersoek
ʼn Proklamasie is gepubliseer wat die spesiale ondersoekeenheid toestemming gee om bewerings van grootskaalse korrupsie en wanadministrasie met betrekking tot die sake van die Gautengse departement van gesondheid en die Thembisa-hospitaal te ondersoek.
WEN: Laai ons Maroela-app af en wen R10 000 kontant!
Laai Maroela Media se app af en kom in aanmerking vir een van twee R10 000-kontantpryse!
Appèl oor ‘Kill the Boer’ vandag aangehoor
Die Vryemarkstigting se Rule of Law-projek sal as vriend van die hof ook voorleggings indien en voer onder meer aan dat die gelykheidshof se uitspraak Afrikaners as tweede klas burgers uitbeeld.
Foto’s: Duisende ha brand weer in Vrystaat
Altesaam 4 299 veldbrande wat meer as 260 000 ha verwoes het, het tussen Mei en September in die Vrystaat gewoed.
Bokke, Skotte albei lus vir wen
“Ons gaan probeer om Suid-Afrika nie vir een oomblik met rus te laat nie. Ja, daar is nog beslis ruimte vir verbetering, maar ons glo dat dinge op 10 September vir ons in plek sal val.”
Chris Chameleon: Die onafwendbare verbygang
Tyd is, bly, ʼn magtige, voortslepende, meesleurende onafwendbaarheid wat ons nooit kan tem nie. En dan is die beste tydvertraer nie grimering, plastiek-tieties, groen sap of vyftig opstote nie.