Die rok is vir sowat R21 miljoen, sowat 11 keer sy geskatte waarde, verkoop.
Alles vir Dinsdag 19 Desember 2023
Phehlukwayo, Baartman uit reeks
Beserings beteken dat die Proteas se Andile Phehlukwayo en Ottniel Baartman nie vir die oorblywende wedstryde in die eendagreeks teen Indië oorweeg sal word nie.
Meer as 5 000 laat aansoeke vir GP-skole al ingedien
Laat aansoeke vir GP-skole het Maandag geopen en meer as 5 000 aansoeke is reeds ontvang.
DA-man vas ná huisbrand vrou, kinders eis
Hoewel Michael Buthelezi self ook ernstige brandwonde in die voorval opgedoen het, was dit glo uit die staanspoor duidelik dat iets nie pluis is nie.
Cheetahs wys wat in hulle steek
“Van die kritiek ná die Curriebekerreeks was dat baie Springbokspelers nie deel van die aksie was nie. Hierdie was vir ons ’n geleentheid om te wys dat ons ook teen hulle kan speel.”
Babanuus vir nóg ʼn Bok
Marx is deel van ʼn string Springbokke wat dié jaar babanuus gedeel het.
Twee bakkies: Een goed, een swak
Kyk hier hoe vergelyk GWM se P-Series en Mahindra se Pik Up Dusk.
Honderde ambulanse strategies oor feestyd ontplooi
Die departement het ook ʼn beroep op mense gedoen om nooddienswerkers te help beveilig.
Vrugtebedryf wil help by hawens
Die landbousektor, veral die vrugtebedryf, het groot verliese gely as gevolg van die huidige hawekrisis. Vertragings en ontwrigtings het laat aankoms op markte, verlaagde pryse, verminderde kwaliteit, oorvleueling van seisoene en oormatige aanbod van produkte tot gevolg gehad.
Prinses Charlene en kie gekiek vir Kersfees
Monaco se koninklike gesin en ander koninklikes het pas hul Kerskaartjies vir 2023 gedeel.
Faf en Jesse klop Aaron-hulle wéér
Springbokke Faf de Klerk en Jesse Kriel was weer eens te sterk vir All Black-sterre Aaron Smith en Beauden Barrett. Dié keer in Japan.
Aandag vakansiegangers: Kyk hiér Afrikaanse komedie onder die sterre
Kom skuur skouers met die sterre by verskeie buitelugvertonings van die Afrikaanse rolprent, “#LoveMySelfie”, dié Desembervakansie.
Resep: Gesonde pannekoek
Wanneer Desemberkos jou begin inhaal, is hierdie die ideale gereg om jou gestel weer te balanseer.
Donker, eksentrieke karakters is Dries se kos
Dries Botha is onlangs as “Suidooster” se skurk James Blignaut te sien gewees en maak tans ʼn draai in “Arendsvlei” as polisiekaptein Kyle Borman.
Implats staak bedrywighede na ondergrondse staking
Van die mynwerkers word moontlik teen hul wil ondergronds gehou.
Gedagte vir die dag: Jou Bruidegom kom
Laat ons vir almal vertel hoe groot en belangrik God is.