Die polisie het daarna ʼn deeglike soektog in die digte bosse van stapel gestuur waarna hulle op 30 kragopwekkers, agt lugdrukbore, drie apparate waarmee goudstof gesif word, twee elektriese motors, twee gasbottels, 13 skopgrawe, 11 spitgrawe, 16 pikke, 45 beitels en 19 hamers beslag gelê het.
Alles vir Sondag 31 Maart 2024
Gesinsdag: Lesers deel hul hartskos
Honderde lesers het ons bederf met hul gesinstradisies om die tafel. Daar is melkkos en melktert, afval en skaapnek, groente en pasta en pizza wat self voorberei word.
Gedig: Opstanding
Vandag word die opstanding van Christus herdenk. Lees hier WEG Louw se gedig spesiaal vir Paasfees.
In gesprek met Herman Mashaba: ‘Ek sal president wees as dit moet’
“God verwag van ons om saam te bestaan en indien ons weier, is ek bevrees God gaan ons straf.”
‘OME!’ se Rachelle ʼn introvert, maar moenie haar onderskat
As jy ʼn jaar gelede vir Rachelle Fourie sou sê dat sy ʼn gunsteling op ʼn werklikheidsprogram gaan wees, sou sy jou waarskynlik nie geglo het nie.
Uittrede wink, tog glimlag Danielle steeds
“Die energie van die toeskouers was bloot ongelooflik op die baan en dit het gevoel of ek voor duisende van my vriende speel. Ek sal vandag nooit vergeet nie,” het Danielle Collins gesê nadat sy die Miami-ope gewen het.
Negejarige, tiener sterf in Midrand-ongeluk
Daar was niks wat paramedici kon doen om die negejarige by te staan nie en hy is op die toneel dood verklaar.
Dit was naelbytstories, maar dinge is Roos-kleurig in Stormersland
Die Stormers kon uiteindelik ʼn spannende tweestryd teen Ulster met 13 – 7 op die DHL-stadion wen nadat die spelers genadiglik in die laaste 40 minute hul voete gevind het.
Verdagte vas ná massaskietery in taverne
Die man het in ʼn argument met een van die kliënte betrokke geraak waarna hy lukraak op die mense in die taverne losgebrand het.
Gedagte vir die dag: Die leë graf
Die opstanding van Jesus is die groot verskil tussen lewe en dood.