Kyk hier wie het koning gekraai.
Alles deur die skrywer Bernard K Hellberg
Motorverkope: Groot skommelinge onder top-10-vervaardigers
Te midde van beter as verwagte voertuigverkope in Junie vanjaar was daar redelik dramatiese skommelinge onder die sogenaamde toptien-vervaardigers.
Voertuigverkope: Die top-10 vir Mei
Die Suid-Afrikaanse voertuigbedryf bly lewenskragtig ondanks politieke onsekerheid en ʼn onstabiele internasionale olieprys wat negatief op plaaslike brandstofpryse inwerk.
Hier is die toptien-passasiersmotors in SA
Tradisioneel is April ’n swak verkopemaand vir die voertuigbedryf, maar desondanks het die totaal van 36 346 eenhede gedui op ’n verbetering van 1 260 verkope teenoor April verlede jaar.
Voor-belasting stormloop deur kopers
Met die onlangse aankondiging van ’n verhoging in BTW en ad valorum-belasting (duurder voertuie vir die rykes) kan ’n mens verwag dat die Maart-verkopesyfers kunsmatig hoog sou wees – en dit het toe inderdaad gebeur.
Voertuigverkope onder politieke druk
Daar was verskeie verrassings onder die Toptien-presteerders in Februariemaand.
Voertuigverkope daal skerp in Januarie
Vir die motorbedryf het die jaar 2018 met ʼn verkopebloedbad begin.
Die nuwe BMW 3-reeks – opgekikker en verfyn
Bernard K Hellberg meen BMW volg ‘n gesonde beleid wat blitsveroudering teenwerk, eienaarslojaliteit behou en die markwaarde in stand hou.
Toyota se nuwe Auris ʼn wenner?
Bernard K Hellberg meen van binne en buite is moeite gedoen om hierdie lelike eendjie te verfraai – en Toyota se stiliste het dit puik reggekry.
E-tol: Jou regte as motoris
Die jongste aankondiging van die regime se sogenaamde wysigings aan die e-tolstelsel bevat verskeie ‘bangmaakelemente’ wat daarop gemik is om die verbruikersweerstand teen die aanvaarding van die stelsel finaal te knak, skryf Bernard K Hellberg.
Motorverkope in Maartmaand
Naamsa meen die geringe groei in voertuigverkope sal voortduur – mits daar stabiliteit in die arbeidsmark is, rentekoerse redelik laag bly en kredietgraderings nie ʼn negatiewe rol speel nie.
Reis op die ompaaie
Reis saam met Bernard K Hellberg van Pretoria na Stilbaai in die Mitsubishi ASX.
Luukse Ford Fusion
Bernard K Hellberg meen die Ford Fusion is ‘n uitstekende produk.
Voertuigverkope steeds stewig
Bernard K Hellberg bespreek die motorverkope in Desember 2014.
Naamsa: Ford vorder fantasties
November 2014 sal aangeteken word in Ford Suider-Afrika se geskiedenis as die eerste keer dat dié vervaardiger se Ford Ranger sy aartsopponent – Toyota Hilux – in Naamsa se maandelikse verkopesyfers getroef het.
Fortuner steeds robuus en goed toegerus
Die ‘gaan oral; doen enigiets… en doen dit in styl’-karakter van die Fortuner vul die avontuur-leefstyl aan van buitelug-Suid-Afrikaners wat ’n behoefte aan die dubbeldoelige vermoë van ’n veldry- en stadsvoertuig het.
Mitsubishi Pajero ‘n wenner
Bernard K Hellberg is beïndruk met die Mitsubishi Pajero en meen voornemende kopers kan hierdie voertuig sterk oorweeg.
Foto’s: Motor van die Jaar-finaliste
Hier is die finaliste vir die 2015-WesBank/SAGMJ-Motor van die Jaar (MVDJ) kompetisie.
Voertuigverkope styg skerp
Goeie nuus vir die motorbedryf is dat voertuigverkope in September vanjaar met 11.5% gestyg het (gemeet teenoor September 2013).
Motornuus: Outomatiese ratkas vir ikoniese Suzuki Jimny
Suzuki Auto Suid-Afrika het die ikoniese Jimny-veldryvoertuig opgeknap. Die jongste weergawe bied ’n rits verbeteringe binne en buite, terwyl die toerustingvlak terselfdertyd opgegradeer is. Boonop is ’n outomatiese ratkas nou vir die eerste keer as alternatief vir die handratkas beskikbaar.