19.4 word vandag in die CrossFit Ope aangepak.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Wát ’n wedstryd!
Op papier was die Hurricanes die gunsteling om die Nieu-Seelandse derby teen die Chiefs vanoggend te wen.
Lions kies talentvolle groentjie op heelagter
Die Lions het ’n paar veranderinge aan hul beginspan vir die naweek se Rebels-ontmoeting gemaak.
Albie Morkel oor krieket, AB en die Dalai Lama
Morkel vertel hoe hy verlede jaar besef het die tyd is ryp om sy uittrede aan te kondig toe hy tydens ʼn visvanguitstappie in Mosambiek in die tronk beland het.
Maak Proteas te veel op Quinton, Faf staat?
“Ons kan nie bekostig om ’n middelmatige kolflys te hê en dan op een of twee kolwers staat te maak om al die lopies by die Wêreldbeker te kry nie.”
Nortje neem twee
Vier vinnige paaltjies het op St George’s Park gekantel.
Dis amper weer Epic-tyd
As daar nou een bergfietswedren ter wêreld is waar die speke eerder gaan kreun as sing, dan is dit die Absa Cape Epic.
Seconds blaas Lions se Rebels-stryd
Egon Seconds gaan weer die man in die middel in ’n Lions-wedstryd wees.
Video: Blitsbok hardloop teen 35 km/h
JC Pretorius het vyf drieë in Vancouver gedruk en mens kan sien waarom: hy het beslis die vaart.
Is ‘Speckmagic’ se toorkunsies Bokmateriaal?
Powell: “Ek hoop Rosco kan dit maak vir die Wêreldbeker.”
Tukkies wen in Bloemfontein
Die sesde ronde van die FNB Varsitybeker is gisteraand afgehandel.
Van hospitaalbed tot 100 m-kampioen
Daar is vir Nathan Pretorius gesê hy sal nie weer kan loop nie. Vandag is hy ’n provinsiale kampioen: in die 100 m!
Driemanskap keer terug vir laaste wedstryde
Aiden Markram, Hashim Amla en JP Duminy is terug in die Protea-groep vir die laaste twee wedstryde teen Sri Lanka.
Video: Blitse kry hul wenwoema terug
Die Blitsbokke is weer op die wenpad nadat hulle met die Vancouver-titel weggestap het. Hulle het Frankryk met 21-12 geklop.
Proteas wen derde eendagwedstryd in Durban
Duckworth en Lewis was vir ’n slag aan die Proteas se kant toe hulle vir Sri Lanka met 71 lopies in Durban getroef het.
Kiwi wen Kaapstad-fietstoer
Nieu-Seeland se Sam Glaze is die elite-wenner van die Kaapstad se premierpadfietswedren
Lions speel weer hardlooprugby
Die Lions is weer op die wenpad nadat hulle die Jaguares met 47-39 op Emirates Airline Park geklop het.
Bulls is vanjaar die beste SA span
Die Vodacom Bulls het vanmiddag op Loftus die Sharks oortuigend met 37-14 getroef.
Barrett wen wedstryd vir Hurricanes
Die Hurricanes het weer in die doodsnikke die wedstryd gewen.
Is dit die Bulls se jaar?
Die Bulls en die Sharks pak mekaar dié naweek in die groot Suid-Afrikaanse derby op Loftus.