Die Vodacom Bulls het vanmiddag op Loftus die Sharks oortuigend met 37-14 getroef.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Barrett wen wedstryd vir Hurricanes
Die Hurricanes het weer in die doodsnikke die wedstryd gewen.
Is dit die Bulls se jaar?
Die Bulls en die Sharks pak mekaar dié naweek in die groot Suid-Afrikaanse derby op Loftus.
Lions kies hul welpies vir Jaguares
’n Beleërde Lions-groep het ’n paar veranderinge aan hul beginvyftiental vir Saterdag gemaak.
Weerlig stuit nie skooldrieë op Loftus
Daar was min tyd vir huiswerk op Loftus gedurende die Afgri Prestige Rugbydag.
Proteas sal weer wil beïndruk
Die Proteas sal nog ’n sterk vertoning op SuperSport Park wil lewer.
Maties slaan die Varsity-kitaar
Maties, Shimlas en Tukkies het goeie seges in gisteraand se Varsity-beker behaal.
Skoolrugbyseisoen is hier
Grey Kollege, Helpmekaar, Boland Landbou en Waterkloof wen hul wedstryde.
Tahir kondig uittrede aan
“Ek wil so lank speel as wat ek kan, maar ek is nou in ’n stadium van my lewe waar moeilike besluite geneem moet word.”
Morkel wil ’n Aussie word
“Australië gaan my tuiste word …”
Lions se Ferreira word ’n Hurricane
Andries Ferreira is reeds vir ’Canes se volgende wedstryd beskikbaar.
Du Plessis laat sy kolf die praatwerk doen
Proteas wen eerste kitswedstryd op ’n oortuigende wyse in Johannesburg.
Stormers wen in Haaitenk
Die Stormers het die Sharks 16 – 11 in Durban getroef.
Bulls steel Lions se brul in Johannesburg
’n Handré Pollard-geïnspireerde Bulls het die Lions 30 – 12 in Johannesburg geklop.
Rebels sit Highlanders ore aan
Die Rebels het die Highlanders met 24-19 geklop.
Hurricanes waai Brumbies van die veld
Die ’Canes het net te veel skietgoed vir die Brumbies .
Duminy maak sy terugkeer
Die Proteakolwer speel vir Cape Cobras ná maande op die krukkelys.
Marx is die nuwe Mufasa
Malcolm Marx sal die kapteinsarmband teen die Bulls dra.
Lambie oor dáái skop, krieket en die pad vorentoe
“Die toekoms mag dalk anders lyk, maar dit bly steeds baie opwindend.”
Dit reën sesse in Grenada
Wes-Indië en Engeland hou nou die rekord vir die meeste sesse in ’n internasionale eendagwedstryd, ná ’n lopiefees in Grenada.