RK Belcher se treffende gedig, “Distrik 6”
Gedig: Tuin
Louis Eksteen se gedig, “Tuin”
Gedig: Somerkersfees
Koos du Plessis se bekende “Somerkersfees”. ‘n Klankgreep waar Laurika Rauch die lied sing volg onderaan die gedig.
Gedig: Kremetartboom
“Die kremetartboom is ʼn allerboomste boom…” TT Cloete se gedig, Kremetartboom
Gedig: Die son loop agter wolke deur
“..ek verlang na jou hier in die lawaaierige stilte van die straatkafee…” André Letoit se treffende gedig, “Die son loop agter wolke deur”
Gedig: Reënvrou
Cas Vos speel in dié gedig so mooi met die woorde, mens hoor sommer hoe val die reën as jy dit hardop lees.
Gedig: Die gedig as getuigskrif
As ek jou ooit sou verloor soos wat ‘n mens ‘n ‘file delete’… ‘n Gedig oor die liefde in die elektroniese eeu.
Gedig: Ladybird
Maroela Media fokus vandeesweek saam met ‘n paar ander organisasies op goeie nuus, en daarom is vandag se Taaltoffie-gedig sommer net ‘n lekkerleesgedig van Franci Phillips. Geniet!
Gedig: Somer
Ralph Rabie, beter bekend as Johannes Kerkorrel, is vandag 12 jaar gelede, op 12 November 2002, in die ouderdom van 42 in Kleinmond naby Hermanus oorlede. ‘n Video van “Somer” met foto’s van Kaapstad verskyn onderaan die gedig.
Gedig: Die begrafenis
Eitemal se bekende gedig, “Die begrafenis”
Gedig: Oud word
Elisabeth Eybers se gedig, “Oud word”
Gedig: Dit is volbring
Izak de Villiers se aangrypende gedig, “Dit is volbring”.
Gedig: Twee swaeltjies
“Twee swaeltjies het kom plak op ons voorstoep,” skryf Wessel Pretorius in sy gedig, “Twee swaeltjies”.
Gedig: ʼn Brief van hulle vakansie
Een van Breyten Breytenbach se bekendste gedigte, “‘n brief van hulle vakansie”
Gedig: Digter wordende
Om darem só met Afrikaans om te gaan… Antjie Krog se gedig, “Digter wordende”
Boek: Al die lieflike dade
Die poësie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naudé se digkuns by uitstek gestalte gee.
Gedig: Drie gedigte oor plekke
Lees gerus vandag Rudolph Willemse se gedigte oor drie klein dorpies, Sousousvlei, Sesriem en Solitaire. “Anderkant Sesriem is daar niks, meneer; nee meneer, sonder sand sal ons sommer ten gronde gaan hier, meneer.”
Gedig: Nagedagtenis
Izak de Villiers se aangrypende gedig oor sy pa.
Gedig: Geluk
“…het ons mekaar op ‘n tydstip los van tyd stip aangekyk, gekyk..” skryf Elisabeth Eybers in haar gedig, “Geluk”.
Gedig: Die vliegenier
“Hy ken die wolke bo die wêreldsome en die bane van die môrewind; hy ken die dun draad van die glans-riviere wat vlak en verte fyn verbind.” Lees gerus Ernst van Heerden se aangrypende gedig, “Die vliegenier”