Elisabeth Eybers se treffende Kersgedig, “Maria”
Gedig: Sproeireën
My nooi is in ʼn nartjie, my ouma in kaneel… Lees “Sproeireën” deur DJ Opperman (1914 – 1985)
Gedig: Meisie 1
Kraaitjie Melaaitjie, my liefste ding, hoe moet ek maak met die tingeling, die boem en die dwa en die tromborsklop, hoe moet ek maak met die ligtekop? Geniet Piet van Rooyen se gedig, “Meisie 1”
Gedig: Skulpkennis
“Ek tel ʼn skulp op in die sand wat in my oor sy boodskap sis…” Lees Ernst van Heerden se gedig, “Skulpkennis”
Gedig: Huiskat
Elisabeth Eybers se gedig, “Huiskat”
Luister: Boer se gedig vir reën raak harte
“Ek skreeu verwoed en verdors na die hoogste. O Heer, waar sal my reën vandaan kom.”
Gedig: Ode aan die deur
“By die ingang, uitgang, sygang – oraloor, by die voorkant in, sydelings of agter uit, as toegang tot al die ruimtes van gang: die deur.” Lees Louis Esterhuizen se gedig, “Ode aan die deur”
Gedig: Lied van die somerboom
“die lug bars borrelgroen vol blare…” Geniet Linda Roos se “Lied van die somerboom” – Afrikaans op sy lekkerste
Gedig: Tuinmaak
Sommer ‘n lekker lawwe gedig in die mooiste Kaapse Afrikaans deur Marius Titus.
Gedig: Oulaas
Charles Fryer neem afskeid van sy pa in die gedig, “Oulaas”
Gedig: Die seemeeu
“Wat sing die see? Wat kla die wind? Wat roep die meeu? Wat snik die hart aaneen alleen?” Uys Krige se gedig, “Die seemeeu”
Boek: Voor-bode
Die titel van Cas Vos se nuutste bundel dui nie op ’n onheilsboodskap nie, maar eerder op die draer of draers van boodskappe van hoop. Dié tema word reeds in die openingsgedig in die vooruitsig gestel, waar die môrester die opdrag kry om deur die donker te kyk na waar “duister soos ’n vlermuis / vlug voor die nag hom verlaat.”
Gedig: Woordeboer
“…en die lewe is vir my ʼn storieboek en my beeskraal is my boekery…” Geniet Oskar Prozesky se gedig, “Woordeboer”
Boek: Oktoberkind
Ek onthou ’n spesiale sonsondergang, een waar die son aan die horison raak – die water ontmoet – soos ’n verliefde se eerste aanraking. Ek onthou die volmaakte afsluiting van daardie dag.
Gedig: Vrye vers
“ek wou dat jy ʼn gewone gedig moet wees…” Lees Valda Jansen se liefdesgedig, “Vrye vers”
Gedig: Wete
“Dit is nie die liggaam nie, nee – want liefde is meer as lyf…” Lees Joan Hambidge se gedig, “Wete”
Gedig: Grense
“My naakte siel wil sonder skrome in alle eenvoud tot jou gaan…” Lees NP van Wyk Louw se gedig, “Grense”
Gedig: Van die baie drenkelinge vertel die golwe
“…en die branders spring uitspattig, ligsinnig van vlieënde skuim, op na die kranse, of val halsoorkop oor die sand tot sewemaal toe…” Lees Wilma Stockenström se gedig, ‘Van die baie drenkelinge vertel die golwe’.
Gedig: Aanbrandsel
“Met die ouerword meet jy jouself soms aan ʼn voorsaat: jy wil weet oor Grootjie met sy Kaspaasbaard: Hoe het hy gesoen? Hoe’t hy pap geëet?” Geniet George Weideman se gedig, “Aanbrandsel”
Luister na die gedig: Bitterbessie dagbreek
Ingrid Jonker se bekende gedig, “Bitterbessie dagbreek”. ‘n Opname waar Ingrid self die gedig voordra volg onderaan.