Gee julle lewens eerder aan God. Maak vir julle skatte by Hom bymekaar. Daar wag dan ’n splinternuwe lewe op julle. (Lukas 12:21)
ToekomsVenster: Julle moet luister
Skyn jou lig vir almal rondom jou.
Internasionale Vrouemaand vir vervolgde vroue
Die hartseer realiteit is dat geweld en diskriminasie teen vroue steeds ‘n daaglikse stryd is, Dit is ook die geval vir miljoene Christenvroue reg oor die wêreld, wat weens hul geloof brutale en onmenslike diskriminasie en vervolging in die gesig staar.
Gedagte vir die dag: Geniet jou werk
Werk hard en probeer dit geniet. Doen wat jou hand vind om te doen. (Prediker 9:10)
ToekomsVenster: Jesus verklaar die gelykenis van die saaier
Watter blywende effek het die Woord in jou lewe?
Gedagte vir die dag: Leef sensasioneel!
Die Here het my eenvoudig oorweldig met sy goedheid. By Hom het ek geleer om op Hom te vertrou en ander lief te hê soos Hy my liefhet. (1 Timoteus 1:14)
Gedagte vir die dag: Geniet sy goedkeuring
Al wat saak maak, is dat God met jou lewe tevrede is. Sy goedkeuring is al waarvoor jy moet leef. (2 Korintiërs 10:18)
Gedagte vir die dag: Leef met wysheid
’n Dom mens soek tevergeefs na wysheid. Hy weet nie eens waar om te begin nie. ’n Gelowige weet hoe om gelukkig te leef. Hy weet waar om wysheid te vind. (Spreuke 14:6)
ToekomsVenster: Die doel met die gelykenisse
Hoe sensitief is jy vir geestelike waarhede in jou lewe?
Gedagte vir die dag: Wees jóú soort slim
U ken my totaal. Alles is soos U dit wil hê. (Psalm 139:15)
ToekomsVenster: Die gelykenis van die saaier
Hierdie bekende gelykenis spreek boekdele en roep elkeen van ons ons voorraad opname te doen. Waar val die saad in ons lewens?
Gedagte vir die dag: Die balans-toertjie
Om geestelik te oefen om fiks te bly deur God te dien, is regtig die moeite werd. Dit help ’n mens op alle maniere, vir die lewe hier op aarde én die lewe wat vir ons wag in die toekoms. (1 Timoteus 4:8)
ToekomsVenster: Die moeder en die broers van Jesus
Streef jy ook na die eenheid wat ware gelowiges in Christus saambind?
Gedagte vir die dag: Stel die regte voorbeeld
Ek is Christus se ambassadeur hier op aarde. Ek verteenwoordig Hom op elke plek waar ek kom. (2 Korintiërs 5:20)
ToekomsVenster: Die lastering teen die Heilige Gees
Is daar fokus en passie by jou te bespeur wat maak dat jy somtyds bereid is om jouself sekere voorregte tydelik te ontsê terwille van die groter taak?
Gedagte vir die dag: Lééf al jou rolle
Werkers moet respek vir hulle eienaars hê. Hulle moenie dinge steel nie sodat ander kan sien dat hulle in alles eerlik en betroubaar is. (Titus 2:9-10)
ToekomsVenster: Die aanstelling van die twaalf apostels
Jy is geroep, word geroep, hoor jou naam. Die Messias roep, volg my.
Gedagte vir die dag: Jy hoef nié ’n supermodel te wees nie
Plaas julle hele lewe in die hand van God, in totale afhanklikheid van Hom. Wanneer die tyd daar is, sal Hy julle ’n ereplek by Hom gee. (1 Petrus 5:6)
Gedagte vir die dag: Pas jou liggaam op
Die Here het baie duur betaal om julle Syne te maak. God moet dus ook trots kan wees op julle liggaam – daarvoor moet julle sorg deur die manier waarop julle julle gedra. (1 Korintiërs 6:20)
Gedagte vir die dag: Kies reg
Daar is net een ding wat regtig saak maak: om God te ken. Maria weet dit. Daarom het sy die regte keuse gemaak. Niemand sal dit ooit van haar kan wegvat nie. (Lukas 10:41)