In hierdie ongewone nuuskommentaar word ’n tong-in-die-kies‑gids saamgestel om kiesers te help kies uit die groot verskeidenheid partye wat aan die 2019 algemene verkiesing gaan deelneem.
MRK ‘bekommerd’ oor Afrikanerbond se bewerings
“Die MRK moet egter aanspreeklik gehou word vir Suid-Afrika se nuwe rassisme….”
Eerste burger kry hofbevel oor lasterlike bewerings
Dit kom nadat ‘n sakeman die burgemeester as korrup bestempel het.
Twee sterf in fratsongeluk
Twee mans is Donderdagmiddag dood in ʼn fratsongeluk in Hendrik Verwoerd-rylaan in Centurion.
Foto’s: Groot span swoeg teen brand
Drie helikopters, sowat 15 brandweervoertuie en 40 brandbestryders was op die toneel waar hulle probeer verhoed het dat dit na wonings aan die hange van die berg versprei.
Global Citizen-verdagtes bly eers agter tralies
Agterna het mense in die sosiale media gekla oor die “slagveld” buite die stadion waar misdadigers tientalle konsertgangers aangeval en beroof het.
Denel se nuwe baas bekendgemaak
Denel sê Du Toit is hoogs ervare in die verdediging- en vervaardigingsektor en het ʼn uitstekende loopbaangeskiedenis wat waarde tot die Denel-groep sal toevoeg.
Rustenburg se watervoorsiening steeds onder druk
“Party van die myne het reeds gehoor gegee aan die versoek om minder water te verbruik.”
City to City se busse terug op pad
“Die staking is verby en die bestuurders sal later weer begin werk.”
Video duik op van moord op studente
Die Deense owerheid het bevestig ʼn grusame videogreep wat in die sosiale media versprei word waarop gesien kan word hoe een van die vroue om die lewe gebring word, is eg.
Die wêreld in foto’s – 20 Desember 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Outistiese man sterf toe hy ‘wou gaan swem’
Die redery het Woensdag bevestig dat Renner op die reëling op die dek geklim en van die skip afgespring het.
Swemmers, strandgangers oor springgety gewaarsku
“Die springgety wat elke middag in die komende week sal hooggety bring, dui daarop dat die strand baie min plek vir strandgangers sal hê soos die gety styg.”
Vrou dood, man beseer in N1-ongeluk
Die vrou se liggaam was in een van die motors vasgekeer.
Polisieman, nog 7 vas ná ‘sluipmoord’ op nasionale pad
Die polisie het op inligting gereageer en Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn informele nedersetting in Philippi naby die Kaapstadse Internasionale Lughawe toegeslaan.
Ma, kêrel hoor lot ná 3-jarige se wrede moord
Daniel is dood by sy huis gevind nadat hy erg aangerand en met kookwater gebrand is. Hy het gebreekte bene, erge kneusplekke aan sy arms en gesig, kopbeserings en 60% brandwonde oor sy liggaam gehad.
Gemeenskap wil lodge begin ná grondeis slaag
“Die beplande lodge op die grond het die potensiaal om ʼn groot toeristeaantreklikheid vir binnelandse sowel as buitelandse toeriste te word.”
Twee sterf in ongeluk in KZN
By nadere ondersoek het paramedici ʼn man aangetref wat vasgevang was aan die passasierskant van die motor terwyl ʼn meisie, vermoedelik twee jaar oud, in die pad aangetref is.
Feesseisoen: Soveel reeds op SA se paaie dood
Die minister van vervoer, dr. Blade Nzimande, het Donderdag tydens ʼn mediakonferensie die skoksyfers oor die ongeluksyfer op die land se paaie tot dusver dié feesseisoen bekend gemaak.
Olifantbul trap veldwagter dood
“Hy sou nie wou gehad het dat die olifant doodgemaak moes word nie.”