Al ses die oortreders is mans tussen die ouderdomme van 26 en 44.
Nuuskommentaar: ’n Geseënde Christusfees
Is sommige politieke partye se Kersboodskappe nie maar deel van hul propagandaveldtog in eie belang nie?
Pous veroordeel onversadigbare gierigheid
“Wanneer ons voor die krip staan, verstaan ons dat ons lewensvoedsel nie materiële rykdom is nie, maar liefde.”
Rowers se plan gefnuik om Kersgeld te steel
Die rowers se pleidooi dat hulle kontant nodig gehad het om die Kerstyd saam met hul familie te vier, het geen indruk op die polisiebeamptes gemaak nie.
Feestyd: Risiko’s, vetjies en babas
Die feestyd hou ʼn groter risiko vir ʼn hartaanval in, Kersfees-vetjies verdwyn nie weer nie en meer babas word oor dié feestyd verwek. Lees meer oor dié interessante navorsing…
Beroemde foto 50 jaar gelede geneem
Dit is vandag presies 50 jaar gelede dat die bemanning van Apollo 8 die bekende foto geneem het van die aarde wat oor die horison van die maan opkom.
Nuuskommentaar: ‘Stille Nag, Heilige Nag’ en ‘Somerkersfees’
Vanjaar is dit 200 jaar sedert “Stille Nag” as Duitse lied die lig gesien het, en oor twee jaar is dit 50 jaar sedert Koos du Plessis se treffende “Somerkersfees” geskryf is.
Skenkings stroom in vir Danville se liggiehuis
“Soos dit nou inkom, sal ons in Januarie volgende jaar wéér soveel kospakkies kan uitdeel.”
Dodetal styg tot 222 ná tsoenami
Lede van ‘n plaaslike popgroep is ook onder die sterftes.
Vakansie: Mensehandel nié ʼn mite
‘n Kenner waarsku dat plaaslike mensehandelsindikate munt slaan uit die feit dat talle Suid-Afrikaners glo mensehandel gebeur net in ander lande en met ander mense se kinders.
43 dood, 600 beseer in tsoenami
Dit word vermoed dat dié tsoenami deur ’n vulkaanuitbarsting veroorsaak is.
Beste uit die parlement: 2018
Uit die parlement is daar altyd genoeg vir die publiek om op kritiek te lewer, maar dalk is dit in hierdie dae spesifiek van pas om te erken dat iets goeds soms ook uit Nasaret kom – selfs die parlement het sy uitblinkers en hoogtepunte opgelewer.
Affies-seun vertel van wonderwerk ná gru-ongeluk
“My gesig is vergruis, ek het bloeding op die brein gehad, my bokaak was gekraak, my skedel was gekraak, ek het ʼn groot wond in my kuit gehad en my oor is afgeskeur.”
Die wêreld in foto’s – 21 Desember 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Skool brand ná weerlig tref
Die klaskamers is in ligte laaie gehul toe die weerlig die skoolgebou getref het.
Grace se inhegtenisneming ‘nie in Zim se belang’
Zimbabwe maak beswaar teen vervolging van sy oudpresidentsvrou.
Broer, suster glo deur pa gemolesteer
Daar is Vrydagoggend ʼn tussentydse beskermingsbevel verkry om die seun teen die beweerde molestering te beskerm.
Damaskus-ervaring vir EFF-voorbok in wit plakkerskamp
“Ek weet nou armoede is kleurblind. Dit kan enigiemand oorkom.”
Chris Chameleon sê eindelik oor Bles-bewering
“Wie dink jy is jy, Chris Chameleon, om met mense se lewens en gevoelens te speel?”
Danville se liggiehuis: Talle gaan dalk met leë hande huis toe
“As dit so aangaan, sal ons moet kies wie kry en wie nie. Hoe kies mens tussen kinders en bejaardes?”