Die geskorste Pretoria polisiebeampte wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Chanelle Henning het in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie.
Man sterf ná honde hom aanval
ʼn Man is dood nadat hy Saterdagoggend deur honde aangeval is buite Zeerust in Noordwes.
Gru-botsing op N3 eis 28
Minstens 28 mense is dood toe die minibus waarin hulle gery het Saterdagoggend reg van voor teen ‘n vragmotor gebots het op die N3 buite Harrismith in die Vrystaat.
Boer oor hoekom hy stropers se lyke verbrand
Die hooggeregshof in Pretoria het Vrydag gehoor dat ʼn boer van Noordwes “buite homself” was toe hy besluit het om die liggame van twee vermeende wilddiewe aan die brand te steek nadat sy seun hulle doodgeskiet het.
Vyf renosterkarkasse in Krugerpark gevind
Vyf renosterkarkasse is in die Nasionale Krugerwildtuin gevind.
Man wat selfmoord pleeg waarsku paramedici
ʼn Man het homself Donderdagaand in sy motor tussen Fochville en Parys vergas.
Advokaat wat regter skel vrygespreek
ʼn Advokaat wat vroeër vanjaar ʼn regter in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevloek het, is vrygespreek op die aanklagte teen hom.
Susters glo dieselfde aand deur polisielede verkrag
Die motoris wat glo deur twee polisiebeamptes verkrag is, se jonger suster is glo dieselfde aand ook verkrag.
Nuuskommentaar: Los drade rondom COP 17 as jaarlikse Kersmark
….‘n jaarlikse Kersmark waar die ontwikkelde lande hul slagofferrol speel oor klimaatsverandering en bakhand staan…..
Witbank-sakeman vas vir ontvoering, meisie steeds vermis
ʼn Sakeman van Witbank is Donderdag in hegtenis geneem vir die ontvoering van ʼn 16-jarige meisie.
Twee polisiebeamptes vas na hulle glo motoris verkrag
ʼn Polisiewoordvoerder, lt kol Tshishikhawe Ndou, sê die vrou is glo verlede Vrydag deur die twee beamptes van die pad af getrek.
Vrou vas na sy kinders in kar los
Toe die vrou terugkeer het sy glo ʼn polisieman met die vuis bygedam toe sy die stukkende ruit sien.
Maak vol – brandstoftekort in Gauteng, Kaap
Die Brandstofkleinhandelaarsvereniging (FRA) sê daar is ʼn tekort aan sekere brandstowwe in Kaapstad en Gauteng.
Nóg twee renosters gestroop, kalfie oorleef
Twee renosters is Donderdag doodgeskiet en ʼn derde een gewond in twee aparte gevalle van stropery in Limpopo.
Fietsryer doodgery in Firgrove
‘n Fietsryer is Donderdagoggend dood nadat hy deur ʼn motor getref is op die R102 naby Firgrove in die Wes-Kaap.
Vryhede waaroor Afrikaners nou wakker geskrik het
..wie sou in 1994 of beter nog, in 1989, gedink het die Afrikaner, tot toe die muishond van die wêreld, sou hierdie leidende rol speel..?
Vervoerdepartement moet opdok ná slaggat-ongeluk
Hermanus Maré (24) het ernstige beserings aan sy been opgedoen. Hy was vir drie maande in die hospitaal en moes vir langer as twee jaar met krukke loop na die ongeluk.
Vyf brandbestryders in brand beseer
Vyf brandbestryders is beseer terwyl hulle ʼn veldbrand langs die R82 in Vereeniging probeer blus het.
Nuuskommentaar: Lesse vir Suid-Afrika uit Belgiese regeringsvorming
Die ooreenkomste met Suid-Afrika is legio, maar nie alles politiek korrek nie.
Pa vermoor dogter se vermeende verkragter
ʼn Polisieman van Ulundi in KwaZulu-Natal is lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy babadogtertjie se vermeende verkragter en twee polisiebeamptes doodgeskiet het.