Enige brildraer weet hoe irriterend dit is om konstant jou bril te moet afhaal en skoon te maak. Maar die probleem met ʼn opgewasemde bril is veel groter.
Ongekategoriseerd
Handwerk: Maak jou eie tafel met ’n betonblad
Met nie té veel inspanning nie kan jy self hierdie tafelblad met sy gietysterversiering giet.
ʼn Dag in die lewe van ʼn internasionale model
Op dae wanneer sy nie ʼn fotosessie het nie, werk sy steeds agter die skerms aangesien sy potensiële kliënte gaan spreek en inhoud skep vir haar sosialemediaplatforms.
Handwerk: Maak jou eie kreatiewe klippe
In hierdie artikel gaan ons jou stap-vir-stap leer hoe om jou eie kreatiewe klippe te verf en in te kleur. Daarna kan jy na hartelus klippe verf en weggee vir ʼn geskenke.
Die lewe van die onstuitbare Phyllis Woolf
Hierdie serebraal gestremde vrou wat nie eers 1,52 m lank is nie, meen dat almal van ons sekere probleme moet oorkom – ook niegestremdes.
Handwerk: Weef weer
Weefwerk is soveel makliker as wat jy dink!
Etiket as jy tydens Covid-19 ʼn restaurant besoek
Die heropening van restaurante is ʼn teken dat dinge stadig maar seker weer na normaal terugkeer, maar jou uiteetervaring is steeds ver van normaal.
Handwerk: Borduur op klere
Dra jou hart op jou mou, of been, vir Afrikaans en maak jou klerekas net ʼn tikke meer persoonlik deur jou gunstelinggedig op ʼn klere-item te borduur.
Winterhuisbrande: 11 wenke om jou gesin te beskerm
Soos die winter stadig maar seker sy ysige greep verstewig, word gasverwarmers, kaggels, elektriese verwarmers, paraffienstowe, elektriese komberse en dies meer ingespan om die koue te verdryf.
’n Nuwe lewe ná ’n positiewe status
Vrees kan nie verander word nie, maar ons persepsie daarvan kan. Barbara Kingsley het nooit verwag hoe vyf woorde deur haar dokter haar lewe kon verander nie.
Handwerk: ’n Ligvoetige Lippizanerlamp om jou wêreld te verlig
Dié oulike Lippizanerlamp maak nie net lig nie, want met hierdie modulêre ontwerp kan jy ook met hom rondspeel om by enige vertrek se dekor te pas.
Daniel Naudé oor sy ‘Pigeon Project’: ‘Dit is die kuns ágter dit’
Naudé het weer met Maroela Media gesels, dié keer virtueel en oor sy jongste reeks, “Pigeon Project.”
Die Sao Paolo-tronk het haar ‘heelgemaak’
‘n Gewese dwelmmuil vertel van haar lewe agter ‘n vreemde land se tralies en haar ommekeer daarna.
Handwerk: Stoeloortreksels en kershouers vir ’n nuwe eetkamer
Maak dié treffende los stoeloortreksels vir jou eetkamerstoele. Maak dit nog meer spesiaal deur die rugkant te borduur en ʼn val onderaan te stik.
Vadersdag: Maak ’n fotohouer van sement
Hierdie doen-dit-self-fotohouer van sement is maklik om binne ‘n naweek te maak met materiale wat jy dalk reeds in en om die huis het. Dit lyk modern vir enige lessenaar en is ’n ideale geskenk vir Vadersdag.
Handwerk: ’n Jas wat pas
Hierdie elegante lang oorjas met sy geronde kraag en handgewerkte besonderhede is ideaal vir die koeler weer.
Handwerk: Borduur in swart
Monogramme is ʼn besonderse manier om jou eie stempel op persoonlike goed af te druk. Ons het ʼn monogramkunstenaar gevra om meer te vertel en te wys hoe dit gedoen word.
Kry jou huis wintergereed
Hier is nege praktiese wenke om die afsonderingstyd te gebruik om jou huis gereed te kry vir die winter en ’n ysige ramp te voorkom.
Eerste blinde persoon slaag wyndiploma
“Ek ruik dinge wat ander mense nie maklik kan ruik nie. Ek kan onmiddellik sekere eienskappe en foute identifiseer.”
Handwerk: Hekel ’n kleurryke poncho
Met die winter om die draai is dit net die poncho dié om kleur en knusheid terug in jou lewe te sit.