Veiligheidsmagte het traangas gebruik om ontstoke betogers in Beiroet in Libanon uitmekaar te probeer jaag te midde van toenemende woede oor die reuse-ontploffing vroeër die week.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 Augustus 2020
Beitbrug-grensdraad: R1 miljoen per km; talle ander ongerymdhede
Die ondersoek na die Beitbrug-grensdraadprojek het talle ongerymdhede aan die lig gebring en daar word stappe teen beamptes van die departement aanbeveel.
Klant skiet vermeende rower by Centurion Mall
Vier verdagtes het omstreeks 11:30 ʼn juwelierswinkel in die winkelsentrum binnegegaan en gepoog om klante en die winkel te beroof.
Mosie teen Mangaung se omstrede burgemeester slaag
“Ons beskou dit as ʼn oorwinning vir die inwoners van die metro.”
Verkeersbeampte dood ná taxi hom sleep
Ander wetstoepassingebeamptes het die taxi agternagesit, maar die bestuurder het geweier om stil te hou.
Mangosuthu Buthelezi toets positief vir Covid-19
Die parlementêre leier van die Inkatha Vryheidsparty, Mangosuthu Buthelezi (91), het positief getoets vir die koronavirus.
Ramaphosa se wenslysie vir ekonomiese herstel is wensdenkery
Verwag u werklik dat ons dit moet glo, meneer die president?
Covid-19 in Gauteng: Beamptes uitgewys oor korrupsie, leefstyloudits begin
Die premier het intussen ook terugvoer gegee oor die stand van sake in die provinsie rakende Covid-19.
Skote klap by Centurion Mall
Inkopiegangers moes Saterdagoggend in winkels skuiling soek toe skote skielik begin klap het tydens ʼn rooftog by die Centurion Mall-winkelsentrum.
Internasionale oorsig: Net nóg ʼn Midde-Oosterse mislukking
Die meeste lande in die Midde-Ooste ondervind vandag diepgaande verdeeldheid, daar heers interne onstabiliteit en die bevolkings is hoogs gefrustreerd en baie ontvanklik vir revolusie.
Vrou gevonnis ná sy haar man laat vermoor
Die man se liggaam is met skietwonde in sy bakkie aangetref en sy hande en voete was vasgebind.
Jaar ná Meghan Cremer-moord: ‘So sal ek haar onthou’
“Dit is baie moeilik om daardie mans [die verdagtes] te sien.”
W-Kaap versoek dat alkoholverbod onmiddellik gelig word
“Die uitwerking van hierdie tydelike verbod word nie net in ons landbou- en boerderygemeenskappe ervaar nie, maar ook in ons toerisme- en gasvryheidsektor.”
Nie eens Covid-19 kan die liefde keer
Hierdie paartjies het besluit om steeds met hul liefdesverhaal voort te gaan, te midde van die Covid-19-pandemie en die gevolglike afsonderingstydperk.
Komitee wat Covid-19-korrupsie bekyk ‘net lippetaal’
“Die dolle, vraatsugtige winsjag tydens die verkryging van persoonlike beskermende toerusting deur ANC-kaders en hul gesinne was heeltemal voorspelbaar vir almal wat die ANC-regering al ooit in aksie gesien het.”
Foto’s: Van St. James se kleurryke hokkies in brand vernietig
Dié aantrekhokkies is wêreldbekend.
PGA-kampioenskap: Louis-hulle maak dit
Vier Suid-Afrikaners het die valbyl vrygespring en slaan Saterdagaand (Suid-Afrikaanse tyd) af in die derde ronde van die Amerikaanse PGA-gholfkampioenskap wat in San Francisco gespeel word.
‘Berserkte amptenaar’ ry glo oor kollega, beskadig motors
“Hy was glo in besit van ʼn gevaarlike wapen en het almal gedreig wat naby hom gekom het.”
Handwerk: Maak jou eie kreatiewe klippe
In hierdie artikel gaan ons jou stap-vir-stap leer hoe om jou eie kreatiewe klippe te verf en in te kleur. Daarna kan jy na hartelus klippe verf en weggee vir ʼn geskenke.
RMS-voorsitter dood aan Covid-19
Hy is einde Junie as die nuwe voorsitter van die Raad op Mediese Skemas (RMS) aangestel nadat sy voorganger ook aan Covid-19 dood is.