Vandeesweek op Byt en buskruit pak Adam Tas ʼn nuwe avontuur aan by die Sandveld Hunting Lodge in die Noordwes-provinsie. As lusmaker vir die derde episode in hierdie reeks het Tas weer ʼn maklike wenk om jou kuiertjie in die bosveld te vergemaklik.
Ongekategoriseerd
Handwerk: ’n Inkopiesak met styl
Lapsakke is nie net meer omgewingsvriendelik nie, dit is sterker en minder geneig om te skeur, beslis mooier as die onooglike plastieksakke, en op lang termyn spaar jy sommer ook geld.
Video: Adam Tas deel wenk vir die viswaters
As ʼn lusmaker vir dié episode het Tas ook ʼn wenk vir die mense wat wil seker maak hulle trek die grootste vis eerste uit die dam se water.
Video: Adam Tas deel wenk vir die jagveld
Die eerste episode van die langverwagte nuwe jag-en-visvangreeks, Byt en buskruit, word Donderdagaand bekendgestel en die aanbieder van dié program, Adam Tas, het besluit om die jagters solank ʼn voorsmakie te gee.
Handwerk: My pienk sakkie
Dié gehekelde sakkie, geïnspireer deur Orla Kiely se prettige blomontwerpe, is ideaal om jou aan tapisseriehekelwerk bekend te stel.
Handwerk: Knus vir koel oggende
Hierdie gebreide skouerjakkie is ideaal vir daardie vroegoggend- en laataand-koue wat nog in die lug hang en ietsie warms vereis.
Handwerk: Hy wen goud!
Met net ʼn veeg verf en ʼn titsel bladgoud maak jy sommer in ʼn japtrap van ʼn baksteen ʼn planthouer – én die middelpunt van aandag.
Van dwelmverslaafde tot rolmodel
Dit het hom die dood van albei sy tienerseuns gekos om te besef hy moet sy lewe agtermekaar begin kry en sy verslawing stop.
Handwerk: Sit mooi
Dié maklike projek wys jou hoe om ʼn ou stoeltjie ʼn sjiek nuwe voorkoms te gee.
Eindelik vry uit dwelmhel: ‘Ek moes óf ophou, óf ek sou myself doodmaak’
Op 15 was sy verslaaf en op 18 het sy in ʼn rolstoel opgeëindig. Maar vandag is sy ’n nuwe vrou wat saam met haar seuntjie uiteindelik die wêreld vierkantig in die oë kan kyk.
Handwerk: Wollerig en warm
Dié gehekelde sjaal is nie net snoesig warm nie, maar ook stylvol en gemaklik.
Handwerk: Slaap sag
Hierdie droommooi kwilt, warm pantoffels en donssagte nagrok sal jou snoesig hou gedurende die koue wintermaande. Kry die aanwysings en patrone hier.
Video: ‘ʼn Lied vir my pa in die hemel’
Burre Burger het aan Maroela Media vertel dat sy pa saam met familie met vakansie was toe die fratsongeluk gebeur het.
Luister: Christenskap en kos saam op een tafel
“Om aandagtig te lewe beteken vir my dat ek die sintuie waarmee God ons gemaak het waarlik gebruik. Ek kan net ʼn bietjie stadiger lewe en besef waarmee ek op die oomblik besig is, en dit waardeer.”
Dié vier vriende fluit nou hul eie deuntjie
Vier goeie vriende – twee ingenieurs, een voornemende politieke joernalis en een beleggingsbestuurder – het besluit om hul korporatiewe betrekkings te laat vaar om hul liefde vir rum verder te voer, en is nóú heeltydse rumstokers.
Baba in winkel
Kyk die video: ????️????️Attempted Child Abduction ????️????️Warning – Alberton (Meyersdal Spar)My daughter received this message from her friend…It is not a hoax… It is real……