Brian Shivambu, broer van die EFF-hoofsweep Floyd Shivambu, is deur die hooggeregshof in Johannesburg beveel om ʼn verdere R1,78 miljoen terug te betaal wat hy aan VBS Mutual Bank skuld.
Lees meerAlles vir Vrydag 30 Augustus 2019
Gebrekkige veiligheid by Gauteng-hospitale ‘versterk kommer oor NGV’
“Enigiemand wat van die veronderstelling uitgaan dat ʼn toename in die omvang van staatsbetrokkenheid by gesondheidsorg vir alle Suid-Afrikaners noodwendig gepaard sal gaan met ʼn verbeterde vermoë om gehaltediens te lewer, is naïef of oneerlik.”
Mokonyane sal ‘op regte tyd’ oor Watson vertel
“My tyd sal kom. Ek sal vertel wat Gavin gedoen het en nie wat Agrizzi sê nie. Daardie tyd sal kom en ek sal my storie vertel.”
Dis heerlike lente… maar nie vir almal
Hoewel die lente dié naweek amptelik aanbreek, waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens dat nie alle Suid-Afrikaners al moet begin om hul warm baadjies weg te pak nie.
ToekomsVenster: Hy het opgestaan
Vandag word ons geroep om in die opstandingskrag en werklikheid van Jesus te leef en te getuig.
Motor slaan om toe dwelmverdagtes wegjaag
“Die verdagtes het geweier om stil te hou en het probeer om die beamptes van die pad af te druk.”
Drie dood toe trokke bots; N14 gesluit
Die vragmotor het stilgehou en twee mans het probeer om die agterste vragmotor weer vasgehaak te kry. Op daardie oomblik het ʼn derde vragmotor van agter teen die tweede vragmotor gebots.
Pastoor ernstig beseer in spieshengelvoorval
Dit is in dié stadium nog onduidelik presies hóé Connie Hallowell in die kop getref is.
Stel jou vrae oor die NGV aan dié paneel
Kom volg die regstreekse uitsending van NGV-paneelbespreking net hier op Maroela Media se Facebook-blad en stel jou vrae oor die plan aan die paneel.
Jong onderwyseres deur bus doodgery
Personeel van die skool het vanmiddag berading ontvang.
‘Survivor SA’: ‘Ek kon voel ek was in die moeilikheid’
Indien jy nog nie gisteraand se episode van Survivor SA gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie, anders gaan jy sien wie uitgestem is.
Man in blompot-moord gevonnis
Groenewald het aangevoer hy het Van Rooyen uit selfverdediging geslaan, omdat sy glo by hom aangelê het.
Woord: minsaam
Taaltoffie ondersoek die woord “minsaam”
Die wêreld in foto’s – 30 Augustus 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Portefeuljekomitee ontmoet bestuur van beleërde SA Express
SA Express se versoek vir ʼn regeringswaarborg van R300 miljoen moet in ag neem dat die land ernstige geldprobleme het en dat daar na alternatiewe oplossings gesoek moet word as die waarborg afgekeur word.
Bly in ʼn igloe, sien die noorderligte!
As jy al ooit daarvan gedroom het om onder die noorderligte te slaap, is hierdie dalk jou droomvakansie – as jy bereid is om die koue te trotseer, natuurlik!
Grafiek: ’n Blik op rentekoerse
In die debatte moet die vlakke van die huidige rentekoerse nie uit die oog verloor word nie – rentekoerse is eintlik nog laag in vergelyking met historiese vlakke.
Verbruikersake: Wanneer goggas ook winkel toe gaan
Daar is seker niks wat mens so min lus maak om inkopies te doen as wanneer jy ’n gogga in die gangetjies tussen die kosrakke teëkom nie. Trap mens maar dood en hoop vir die beste, of kan jy by iemand gaan kla as jy dikwels goggas in ’n koswinkel sien rondskarrel? Ina Opperman het gaan uitvind wie is hiervoor verantwoordelik.
Vrou val 6 verdiepings ver toe joga-toertjie skeefloop
Sy het 110 bene in haar liggaam gebreek, onder meer haar arms, bene, heupe en skedel.
Uitslag van Dyantyi se B-monster bekend
“Ek glo in harde werk en regverdige spel. Ek het nog nooit verneuk nie en sal ook nie.”