Ds Kathleen Smith praat oor hoe om keuses met wysheid te maak.
Luister: Fokus op Superrugbyreëls
Vlok Cilliers kuier saam en bespreek die gehalte van Suid-Afrikaanse losskakels. André Watson fokus op die belangrikste reëls vir Superrugby.
ToekomsVenster: Die Here se agent
Onthou: Jy is ‘n agent van God vandag!
Sewe voor sewe: Ek, jy en die staatsrede
Ds. Cassie Aucamp praat oor die president se staatsrede en Christene se rol in Suid-Afrika.
ToekomsVenster: Ek is ‘n nuwe mens
God het jou ‘n nuwe mens gemaak.
Sewe voor sewe: ‘n Nuwe soort gierigheid
Ds. Schalk Strauss praat oor ‘n nuwe soort gierigheid.
ToekomsVenster: Met God versoen
Jy is met God versoen.
Luister: ‘n Huldeblyk aan André P. Brink
Adéle Changuion, omroeper by Radio Pretoria, het as ‘n huldeblyk aan André P Brink met prof. TT Cloete, Marita van der Vyver en prof. Jacques van der Elst gesels.
Sewe voor sewe: God kyk anders na jou
Ds. Liesel Krause-Wiid se tema is: God kyk anders na jou.
Luister: Kom slyp jou skryftalent
Maroela Media gesels met Professor Bernard Odendal, die direkteur van die ATKV-Skryfskool, oor die Herfs-skryfskool wat by die Noordwes-Universiteit aangebied word.
Luister: Jesse Clegg bekoor met eg Suid-Afrikaanse akoestiese klanke
Daar vloei beslis musikale blou bloed deur Jesse Clegg se are. Hy het met Esté Meyer Jansen uit Craighallpark in Johannesburg gesels oor sy planne vir 2015.
ToekomsVenster: God se onvoltooide projek
Ons is God se onvoltooide werke.
Sewe voor sewe: ‘n Goeie onderskeidingsvermoë
Ds. Hannes Noëth praat oor die waarde van goeie onderskeidingsvermoë.
ToekomsVenster: Lewe met verwagting
Ds. Jannie Pelser vertel jou hoekom jy met oorgawe en groot verwagting moet lewe.
ToekomsVenster: Wie is ek?
Weet jy wie jy as Christen is?
Luister: Danie Gerber kuier in die ateljee
Die legende, Danie Gerber, kuier saam met Hennie Koortzen en Wynie Strydom in die ateljee. Deon Stegmann, Anton Leonard en Toks van der Linde gee hul mening oor die nuwe rugbysake.
Luister: Sosiale ontwikkeling en die grondslagfase
Twee kenners van Impak Onderwys gee raad oor hoe ouers van 6- tot 9-jarige kinders die internet en sosiale media kan bestuur.
Sewe voor sewe: Stukkende en perfekte beelde
Ds. Pieter le Roux praat oor beelde.
ToekomsVenster: Jy is nie ‘n hierjy nie
Jy is ‘n unieke en besonderse mens – nie sommer net ‘n hierjy nie.
Luister: Die verskil van tuisonderrig en hoofstroomonderwys in die grondslagfase
Die kenners van Impak Onderwys bespreek die verskil tussen tuisonderrig en hoofstroomonderwys in die grondslagfase.