Dit is seker byna tien jaar dat ons die eerste keer met Anrika kennis gemaak het. Sy het ‘n groot treffer met die Fredi Nest-komposisie…
Soekresultate vir: Fredi Nest
Duisende wys hul steun vir Pretoria se naam
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê tussen twintig- en dertigduisend mense het gister by die Voortrekkermonument in Pretoria saamgetrek om hulle steun vir die behoud van Pretoria se naam te wys.
“Kom kyk self hoeveel mense steun Pretoria,” sê AfriForum aan Mashatile
AfriForum het die minister van kuns en kultuur en die burgemeester mptelik genooi om AfriForum se musiekfees eerskomende Saterdag by te woon, sodat hulle hulself kan vergewis van die groot steun wat vir die behoud van die stadsnaam “Pretoria” bestaan.
Video: Fredi Nest deel “hartsake”
Fredi Nest is uit die hospitaal en weer terug in sy ateljee waar hy weer hard aan die werk is. Dit volg nadat Nest op 3 September drie hartaanvalle gehad het.
Fredi Nest sterk aan
Die sanger Fredi Nest sterk aan in ʼn Pretoriase hospitaal nadat hy verlede week Maandagoggend twee hartaanvalle gehad het.
Joost is nie dood
Gerugte dat die oud-Springbok-kaptein Joost van der Westhuizen oorlede is, is vals.
Fredi Nest in hospitaal ná hartaanval
ʼn Gewilde Afrikaanse sanger is in ‘n Pretoriase hospitaal opgeneem nadat hy Maandag twee hartaanvalle gekry het.
Grootste treffers
Fredi Nest Die SAMA-bekroonde sanger en liedjieskrywer Fredi Nest bied ‘n spogalbum met 40 trefferliedjies wat sy loopbaan as liedjieskrywer en sanger omlyn. Dit is…
Foto’s: Duisende wys steun vir Pretoria by AfriForum-musiekfees
Meer as 30 000 mense het Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria saamgetrek om hul steun vir die behoud van Pretoria se naam en die Voortrekkermonument te wys.
Storm in ‘n D-cup
Sarah Theron Sarah Theron is terug met STORM in ‘n D-Cup! Met splinternuwe Afrikaanse Volkswysies om aan jou hartsnare te pluk, stuitige tong-in-die-kies Country-Blues, ‘n…
Marico Bosveld Myl
29 Oktober 2011 Die Marico Bosveld Myl vind hierdie jaar vir die 4 de jaar plaas. Dit is in die pragtige Marico Bosveld, waarvan Hurman…