“Danie en sy familie voel oorweldig deur die goedhartige ondersteuning wat hulle van die publiek af ontvang het en het hul wens uitgespreek om deur die gedenkdiens troos te bied aan almal wat hul gebede en gedagtes in die moeilike tyd aan die familie gewy het.”
Alles vir die sleutelwoord "Brink-gesin"
Brink-ongeluk: ‘Lise weet nou van die amputasie’
“Danie het vir haar gesê om saam met hom te bid en sy het haar oë toegemaak.”
Lise Brink verjaar in hospitaal
“Dieselfde liefdevolle God wat vir Lise 42 gelukkige verjaardae gegun het, het ook hierdie 43ste een beskik. Ons bly vashou aan al die waarhede oor God in hierdie moeilike tyd.”
Lise Brink ‘reageer op musiek’
Lise Brink word steeds vir ʼn longinfeksie behandel en sal weer geopereer word sodra die infeksie onder beheer is.
Brink-gesin se ongeluk: Lise ondergaan galblaas-operasie
Lise Brink het Woensdagaand ʼn suksesvolle galblaasoperasie ondergaan, maar sy is steeds in ʼn baie ernstige toestand in die hospitaal.
Brink-gesin se ongeluk: Lise se operasie uitgestel oor longontsteking
“Mense is hierdie Kersfees deur trane aan mekaar gebind. Mense het deur die trane van die Brink-gesin liefde aan mekaar en die gesin bewys en só is daar op ʼn manier ʼn mooi boodskap op Kersfees oorgedra.”
Brink-gesin: André en Rachel Brink-fonds gestig
“Die Brinks kan die eerste begunstigdes wees, maar daar is ook ander mense wat deur soortgelyke tragedies getref word.”
Brink-gesin se ongeluk: Stap vir stap vorentoe
Lise Brink, die vrou van dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, is steeds in ʼn stabiele toestand in die hospitaal.
Lise Brink ‘ernstig maar stabiel’ ná amputasie, ondersteuningsgroep gestig
“Ons, en veral Danie, wil vir almal bedank vir hul ondersteuning en gebede. Daar lê egter nog ʼn lang pad van genesing voor, so moet asseblief nie ophou bid nie.”
Groot terugslag vir Lise Brink
Lise Brink, vrou van dr. Danie Brink, het Woensdag ʼn ernstige terugslag gehad en is tans in ʼn kritieke toestand in die Unitas-hospitaal in Centurion.
Lise Brink: ‘Volgende paar dae krities’
“Hy is baie moeg want hy is heeltyd by die hospitaal.”
Brink-gesin se ongeluk: Lise na Pretoria oorgeplaas
Lise Brink, vrou van dr. Danie Brink, is Maandagaand ná ʼn dag van talle uitdagings in die Life Wilgers-hospitaal in Pretoria opgeneem.
Brink-gesin se ongeluk: ‘Hul geloof gee hul krag’
“Sy vrou is nog in ʼn ernstige toestand en hy moet die verlies van sy twee kinders hanteer.”
Danie Brink bedank publiek vir meelewing na tragiese ongeluk
Die gebeure van die afgelope paar dae is ʼn werklikheid waarmee ons as ʼn gesin en familie nog lank gaan spook.
Brink-gesin se ongeluk: Vrou steeds kritiek
Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, se vrou, Lise, is steeds in ʼn kritieke toestand in die hospitaal, nadat die gesin Vrydagoggend in ʼn tragiese motorongeluk was.
Helpende Hand-hoof in tragiese ongeluk
Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, en sy gesin was Vrydagoggend in ’n ernstige motorongeluk betrokke.