“Die land het nou stabiliteit nodig, en daarom steun Cosatu pres. Jacob Zuma vir ‘n tweede termyn as ANC-leier en dus president van die land.”
Alles vir die sleutelwoord "Cosatu"
e-Tol dalk na meer provinsies
As die e-tolstelsel in Gauteng in werking gestel word, is dit net ‘n kwessie van tyd voor dit na ander provinsies versprei.
“Weg met Afrikaans en Engels uit volkslied” sê polisievakbond
Die polisievakbond Popcru het Maandag voorgestel dat die Afrikaanse en Engelse gedeelte van die land se volkslied, Nkosi Sikelel’ iAfrika, uitgelaat moet word.
ANC vra DA om nie te betoog
Die ANC het ʼn versoek aan die DA gerig om nie more ʼn optog na Cosatu se hoofkwartier te hou nie omdat hulle voel dit sal onnodige spanning aanvuur.
Om die gekonkel van die kaders te verklaar
Kaderologie is nie ʼn erkende begrip nie, maar dis nogtans ʼn studieveld wat reeds sedert 1994 in Suid-Afrika ontwikkel het. Dit verwys na die (wetenskaplike)…
Bevrydes moet met stem legitiem protesteer
Die onderhandelde skikking tussen die apartheidsregering en die bevrydingsbeweging was Suid-Afrika se poging om die onreg van die verlede reg te stel. Opposisie teen apartheid…