Padwerkers het Donderdag op ʼn menslike geraamte afgekom wat vermoedelik al vyf jaar in ʼn veld langs die Potchefstroom-/Paryspad lê.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Oktober 2012
Video: Veldtog kort duisende beertjies vir kinders met kanker
Ses jaar gelede het ʼn inspirerende 13-jarige leukemie-lyer, Hanco Viljoen, ʼn blywende nalatenskap agtergelaat. Hanco is met leukemie gediagnoseer en het, toe hy in die hospitaal was vir chemoterapie, ʼn beertjie gekry wat vir hom vertroosting gebring het.
Saharasand reën in Nederland
‘n Wolk Saharasand het binne 24 uur die 2 000 kilometer van die Algerynse woestyn tot in Nederland afgelê, waar dit die son in sommige dele van die land verdof het, ‘n ‘n bruin skynsel na die suide laat.
Plofstowwe naby Brits gevind, plaaswerker beseer
ʼn Plaaswerker is Donderdag naby Brits beseer toe hy op ʼn krat met plofstowwe afgekom het en ʼn toestel in sy gesig ontplof het.
Drankwinkeleienaar doodgeskiet
ʼn Drankwinkeleienaar is Donderdagaand buite sy winkel in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Christa Steyn by Skouspel vereer
Die bekroonde pianis Christa Steyn is vanjaar by die 13de aflewering van Huisgenoot-Skouspel vereer.
Tradisionele geneesheer se maandlange siekbrief geldig
ʼn Vrou wat afgedank is nadat sy vir ʼn maand lank deur ʼn tradisionele geneesheer afgeboek is omdat sy glo “erg deur haar voorvaders geteister was”, moet weer in haar pos aangestel word.
Twee kapers spoedig gevang
Twee vermeende kapers is in Johannesburg in hegtenis geneem kort nadat hulle ʼn motoris Donderdagaand gekaap het.
Wie op 6 November gaan wen en waarom
Jaco Kleynhans berig oor die verkiesings tans in Amerika.
Brand woed by landdroshof
Chaos heers by die Polokwane-landdroshof nadat ʼn brand omstreeks 10:00 daar uitgebreek het.
Video: Amerikaanse sepiester besoek Tafelberg
Tafelberg, een van die 7 nuwe natuurlike wonders van wêreld, het onlangs ʼn besoek van ʼn Amerikaanse sepiester ontvang.
Kar ry 7-jarige buite laerskool raak
ʼn Sewejarige seuntjie van Richardsbaai is in ʼn kritieke toestand nadat ʼn voertuig hom Donderdagmiddag buite sy laerskool raakgery het.
Nat naweek lê voor
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Vrydag ʼn waarskuwing uitgereik dat swaar reën en donderstorms die naweek oor groot dele van die land verwag kan word.
Nuuskommentaar: Stabilichaos na idiokrasie?
“Die land het nou stabiliteit nodig, en daarom steun Cosatu pres. Jacob Zuma vir ‘n tweede termyn as ANC-leier en dus president van die land.”
Sportafrigter sterf ná kar donkie tref
Thomas Madigage, die assistent-afrigter van Bafana Bafana, het Donderdagaand in ‘n motorongeluk gesterf.
Valke-woordvoerder jammer oor Vaseline-twiet
Kol. McIntosh Polela, woordvoerder van die Valke, het om verskoning gevra vir sy uitlatings op Twitter nadat Molemo “Jub Jub” Maarohanye skuldig bevind is aan moord.
‘Zuma moet eie salarisverhoging vries’
President Jacob Zuma moet die voortou neem deur aan die land te sê dat hy sy salarisverhoging en bonus vir die volgende jaar sal vries, het ʼn ekonomiese scenario-beplanner gister gesê.
‘ANCYL maak witmense die vyand’
AfriForum Jeug sê die ANC-Jeugliga (ANCYL) se aanval op Russel Loubser, voormalige hoof van die Johannesburgse Effektebeurs, dui daarop dat hulle ʼn ‘rasse-oorlog’ aanhits.